Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kempenville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kempenville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kempenville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempenville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kempenville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kempenville

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkame...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie....

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Bread & Barrel Bellville Guesthouse is in Bellville geleë en bied gasteverblyf in 7 kamers met gemaklike slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers is almal ingerig met handgemaakte houtmeubels en met Franse wynvate ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

NiederHeim B&B is in Loevenstein, Bellville, net 850 m vanaf die N1. Dit is ook naby besienswaardighede soos Grand West Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en Durbanville se wynroete. Verblyf is beskik...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R632
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë. Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self Catering Units is 5 minute van die bekende Tygervallei Winkelsentrum af, en nie eers vyf minute se ry van die Velodrome en Bellville Atletiekstadium, wat bekend is vir groot sosiale- en sport-geleenth...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self-catering Apartments is in die veilige Serengeti-kompleks in Belville, Kaapstad. Die kompleks is ongeveer 5 minute se stap vanaf die Tygervallei-winkelsentrum en ongeveer 5 minute se ry vanaf die Velod...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R349
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Rynie se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Andante is 'n knus woonstel op die eienaars se eiendom in Bellville, Kaapstad. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt en is binne maklike bereik van winkels, restaurante, winkelsentrums en die middestad. Die ooppla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za