Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kenever besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kenever.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenever akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenever Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kenever Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenever

Lemon Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 3 gaste in die boomryke voorstad Kenever, Bellville geleë. Dié kothuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kenever

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Cape Country Cottage is in Durbanville, Kaapstad en bied suites wat op ’n kamer- of B&B-basis bespreek kan word. Die perseel is ideaal geleë en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

10% af Winteraanbod!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Getaway Accommodation is selfsorgwoonstelle in Kenridge, Kaapstad. Dié woonstelle is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynlandgoedere en proelokale. Daar is 3 woonstelle. Elke woonstel het gemaklike beddens, '...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R765
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

8 Genova is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bella Rosa-kompleks in die hartjie van Kaapstad se noordelike voorstede, naby die Wynland-area en die middestad. Die woonstel is ideaal vir gesinne, sakereis...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenridge, Wes-Kaap

Kenridge Studios is in Durbanville, 'n noordelike voorstad in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n sakereisiger of paartjie. Die kamer is op die eienaar se perseel en is heeltemal privaat met 'n privaat ing...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosendal, Wes-Kaap

Feathers Lodge is 'n 4-ster-boetiekhotel wat in 1998 gebou en in 2013 opgeknap is. Ons bied 20 en suite-slaapkamers met 5 verskillende tipes om elke begroting te pas. Dit sluit sakpaskamers, standaardkamers, luukse ...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in Kenridge, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dit het die ideale ligging naby Kaapstad se middestad, die Wynlande en strande. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]