Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kenilworth

4.3 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Kenilworth van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Kenilworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kenilworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenilworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenilworth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kenilworth Akkommodasie - Cape Town

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

10% af Weeksdae!
VanafR995
R896
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Kenilworth

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth

Pine Place is 'n selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Kenilworth. Dit is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, parke, Kaapstad se vernaamste winkelsentrum, privaat klinieke en 'n gimnasium. Die woonstel is i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

25% af Laaste Kans!
VanafR5 050
R3 788
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Claremont, Kenilworth

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is in Claremont naby heelwat geriewe en bied lekker veilige verblyf vir 'n gesin wat wil wegbreek....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kenilworth

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Catherine's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis in Claremont. Die kothuis deel 'n oprit met die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang, asook 'n stoep met tafels en stoele in 'n privaat, boomryke ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kenilworth akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]