Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kenleaf

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Kenleaf van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Kenleaf besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kenleaf.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenleaf akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenleaf Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kenleaf Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kenleaf

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 710
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Korsmans' Retreat is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se groot en welige eiendom in 'n veilige, omheinde gemeenskap in Benoni. Die woonstel is minder as 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die woonste...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Angelica Guest House is aan die suidekant van Boksburg geleë, ongeveer 14 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en hul eie en suite-badkamer....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat Boksburg besoek. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat gerief...

40% af Aanbod!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakefield, Benoni

The Willow Inn is ongekunsteld en klassiek, met ’n moderne aanslag. Dit is in ’n omheinde gemeenskap in Benoni en bied gerieflike verblyf wat afgesonder voel. Daar is 7 dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens...

Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Summer Garden Guest House (The Flower Box) is die Northmead-woonbuurt in Benoni geleë. Die dorp is bekend vir sy historiese besienswaardighede en staproetes. Die verblyf beskik oor 8 stylvolle eenhede en 'n tweesl...

Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre bied skoon, gerieflike en billike verblyf in Lakefield, Benoni. Ons ruim kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, TV's, skryftafels, spieëls, lugversorging, en elke k...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R488
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sunward Park, Elspark

Hierdie tuin-eenheid is goed gemeubeleer en bestaan uit 'n sit- en eetarea en 'n hoekie wat ingerig is met kantoorgeriewe (lessenaar, drukker, kopieërder, skandeerder, faks, WiFi) en 'n driekwartbed. Die sitkamer i...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Airfield, Benoni

The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2. Drie van ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boksburg, Elspark

Arum's Rest is 'n stylvolle selfsorgeenheid in Sunwardpark, Boksburg. Die hele eenheid is op die grondverdieping geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sotarea en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springs, Johannesburg

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kenleaf akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]