Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Keurboomstrand

4.8 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Keurboomstrand van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Keurboomstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keurboomstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keurboomstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keurboomstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keurboomstrand Akkommodasie

78 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 4 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord is in Keurboomstrand net buite Plettenbergbaai en het 'n privaat Blouvlagstrand wat net 5 minute se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Oord in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Splashing Waves is 'n privaat eenheid in The Dunes-oord in Keurboomstrand, slegs 10 minute se ry van Plettenbergbaai af en 110 km vanaf George Lughawe. Die ligging is ideaal vir diegene wat die pragtige Tuinroete wi...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Keurboomstrand

House on Hill is op ’n residensiële perseel in Keurboomstrand geleë en bied lieflike verblyf vir 'n paartjie. Dis naby die strand en verskeie geriewe soos restaurante, winkels, besienswaardighede en doendinge. ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Imperani is 'n gesellige selfsorgwoonstel wat in die rustige dorpie, Keurboomstrand geleë is. Dié tweeslaapkamerwoonstel is bo-op die eienaar se motorhuis geleë en het sy eie privaat ingang en lieflike see-uitsi...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keurboomstrand

Studio 9 @ The Dunes Resort is in Keurboomstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die ateljeewoonstel het lugversorging...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keurboomstrand

Lekker at Keurbooms bied privaat selfsorgverblyf in die bekende The Dunes Resort-kompleks. Dié dupleks-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 'n klein groep van 4 wat die asemrowende Tu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Strandstreet Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande oopplan-houthuisie in die oord Keurboomstrand. Die hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keurboomstrand

O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf aan 2 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand. Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Die kombuisie ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

Loerie House is 'n bekoorlike houthuisie in Keurboomstrand se woud. Die huis skuil tussen melkhoute 'n entjie buite die dorp. Dié kusdorp is aan die voet van 'n berg met bome aan die een kant en die warm water van ...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 550
R1 329
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 90 is 'n selfsorgdorpshuis in die veilige Dunes Hotel and Resort-landgoed, met sy eie restaurant, kroeg, swembad en trampolien. Die landgoed is in Keurboomstrand, 10 km vanaf Plettenbergbaai en 110 km vana...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keurboomstrand

Sand Dollar @ The Dunes is ’n selfsorg-studio in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Hierdie eenheid is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na ’n ontspannende wegbreek. Hierdie oord is slegs 8 km van...

Vanaf
R5 625
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

River House is ’n vrystaande selfsorghuis op die Keurboomsrivier binne ’n omheinde landgoed in Plettenbergbaai. Dit is die enigste huis in die landgoed wat ’n jetty en direkte toegang tot die water het. Daar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Dolphins Rest is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, stapafstand vanaf die strand in Keurboomstrand. Die kompleks het direkte toegang tot 'n pragtige strand en 'n dek met 'n uitsig oor die see, vanwaar gaste...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 112 is 'n dorpshuis in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die eenheid is deel van The Dunes Resort en het privaat toegang tot een van die mooiste Blouvlagstrande van die Tuinroete. Hierdie dupleks bestaan u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]