Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (73)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Keurboomstrand

4.8 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Keurboomstrand van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Keurboomstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keurboomstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keurboomstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keurboomstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keurboomstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

Sea-Lets bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer in Keurboomstrand. Dit is 7 km vanaf Plettenbergbaai. Die eenhede is ideaal vir gaste wat die omliggende areas op die Tuinroete wil verken. A...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Oord in Keurboomstrand

The Dunes Resort is in die hartjie van die Tuinroete geleë, langs Keurboomstrand met privaat toegang tot die openbare strand. The Dunes is perfek geleë en die gerieflike hotel en konferensie-venue is net 10 minute...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurbooms River Cottage is op die eienaar se perseel in die veilige Matjesfontein Landgoed, minder as 10 km buite Plettenbergbaai. Die eenheid is in 'n privaat natuurreservaat aan die oewer van die Keurboomsrivier. ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keurboomstrand

Marenostrum 23 is minder as 100 m van die strand af en in die kusdorpie Keurboomstrand naby Plettenbergbaai geleë. Daar is goeie uitsigte oor die see en die melkhoutbos oorkant die huis. Dis ook stapafstand van die...

Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 451 is 'n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand, 'n area bekend as die dolfyne se speelarea. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai. Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkam...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Boomhuis by die See is in Keurboomstrand, 'n pragtige kusdorpie in die hartjie van die Tuinroete, net 13 km van Plettenbergbaai af. Die woonstel is deel van 'n asemrowende houthuis wat tussen die plantegroei en wil...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

29 Blue Water Estate is 'n selfsorgvakansiehuis in Keurboomstrand. Die eenheid is op die Blue Waters River Estate wat op die Keurboomrivier geleë is. Dit bied wonderlike visvang- en voëlkyk-geleenthede. Dié huis...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

Dalriada Cottage, 'n moderne en luukse kothuis, is op die oewer van die Keurboomsrivier geleë. Die kothuis bied panoramiese uitsigte oor die rivier en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solder-area en 2 badkamers. Dit ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurbooms River Lodge 1107 is geleë op die rivierfront van die Keurboomsrivier. Die eenheid is op die grondvloer. Daar is 2 slaapkamers in die eenheid en elk het 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het 'n stor...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Oord in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes Resort is veilig geleë agter die manjifieke sandduine waarvoor die ligging bekend is. Dit is gerieflik op die Tuinroete 5 km van Plettenbergbaai af in 'n unieke ontwikkeling van dupleks-chalets wat deels ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Keurboomstrandte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Keurboomstrand

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud inheemse bosse en die fynbos wat die blougrys ber...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurkloof Units is op die heuwel in die Alkantmooi Privaat Natuurreservaat geleë en is omring deur ongelooflike natuurtonele. Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettenbergbaai ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Fish Eagle Bay is 'n luukse selfsorghuis op 'n privaat landgoed aan die oewer van die Keurboomsrivier in Plettenbergbaai. Die groot ontwerperstuine met manjifieke tydlose Melkhoutbome dra by tot die rypheid en prag ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Heatherhill Farm is in die prentjiemooi platteland net 9 km buite Plettenbergbaai in Keurboom Heights geleë. Op dié plaas bied ons gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Bewonder die sterrehemel van die S...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett River Lodge bied lieflike verblyf en is reg teen die Bitourivier, slegs 5 km vanaf Plettenbergbaai geleë wat een van die topvakansiebestemmings op die pragtige Wes-Kaapse Tuinroete is. Hierdie lodge bied ve...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Tamodi Guest Lodge and Stables is geskep deur Lynne en Owen Johnston weens 'n passie vir perde en die manjifieke valleie van die Crags. Hierdie passie word nou weerspieël in 'n pragtige en luukse B&B op die Tuinroe...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Fairview House bied verblyf in The Crags wat op die bekende Tuinroete geleë is. The Crags lê tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley en was so genoem omdat mens 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud en ber...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Moonriver is aan die oewer van die Bitouriviermonding geleë en bied lieflike uitsigte van die moerasland. Akkommodasie word gebied in 2 selfsorg-eenhede op 'n groot eiendom met pragtige tuine, waar 'n ongerepte moe...

Vanaf
R1 035
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Unit Q2 is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed 5 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die woonstel is v...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Goose Valley-landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed spog met 'n 18-putjie Gary Player-gholfbaan. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za