Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (76)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Keurboomstrand

4.8 / 5  
volgens 115 resensies
Lees regte resensies van Keurboomstrand van 115 geverifieerde gaste.
Indien jy Keurboomstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keurboomstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keurboomstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keurboomstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keurboomstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Keurboomstrand

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett River Lodge bied lieflike verblyf en is reg teen die Bitourivier, slegs 5 km vanaf Plettenbergbaai geleë wat een van die topvakansiebestemmings op die pragtige Wes-Kaapse Tuinroete is. Hierdie lodge bied ve...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

The Deanery is 15 km buite Plettenbergbaai en bied 'n ongelooflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Die huis het 'n Oos-Kaapse plaasstyl en bied 'n rustige atmosfeer. Verblyf word gebied in 3 gastesuites met slaapple...

Vanaf
R3 020
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Tamodi Guest Lodge and Stables is geskep deur Lynne en Owen Johnston weens 'n passie vir perde en die manjifieke valleie van die Crags. Hierdie passie word nou weerspieël in 'n pragtige en luukse B&B op die Tuinroe...

Vanaf
R3 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Fairview House bied verblyf in The Crags wat op die bekende Tuinroete geleë is. The Crags lê tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley en was so genoem omdat mens 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud en ber...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Moonriver is aan die oewer van die Bitouriviermonding geleë en bied lieflike uitsigte van die moerasland. Akkommodasie word gebied in 2 selfsorg-eenhede op 'n groot eiendom met pragtige tuine, waar 'n ongerepte moe...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 8)
Hotel in Plettenbergbaai, Tuinroete

Quartet Hotel and Garden Suites is in Plettenbergbaai geleë. Die hotel is naby talle besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete. Die verblyf bestaan uit 3 Eenslaapkamerwoonstelle, 6 Oopplan-suites en 1 Twe...

Vanaf
R1 035
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Unit Q2 is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed 5 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die woonstel is v...

25% af Aanbod!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Goose Valley-landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed spog met 'n 18-putjie Gary Player-gholfbaan. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beski...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

AfriCamps at Ingwe bied gerieflike selfsorg-glanskamptente en is ideaal geleë in The Crags in Plettenbergbaai. Dié kampplek is 'n avontuurlustige en natuurliefhebber se droom ─ mens kan die Tuinroete verken of n...

Vanaf
R1 130
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley X7 is 'n goed onderhoude selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Goose Valley Gholflandgoed. Die landgoed spog met 'n Gary Player-ontwerpte gholfbaan met 18 putjies, 'n omheinde swemba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za