Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kgalagadi-streek

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Kgalagadi-streek van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Kgalagadi-streek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kgalagadi-streek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kgalagadi-streek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kgalagadi District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kgalagadi-streek Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham, Kgalagadi-streek

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse is in Askham geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf in 'n stil omgewing onder die bome. Gaste kan kies tussen Camelthorn met slaapplek vir 3 gaste, die Karavaan met ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Kgalagadi-streek

Murray Gasteplaas is op 'n plaas net 11 km buite Askham geleë en bied slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Gaste het 'n keuse tussen 1 van ons 4 selfsorg-eenhede en die boskamp. Elk van ons 4 selfsorgeenhede beskik oor 2...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kgalagadi-streek

Kom ervaar die bekoring van die ongerepte Kalahari, die stilte, die naggeluide, die sonsopkoms en sonsondergang en die sterre! Net 20 minute se ry van die Botswana-grens af. Gastehuis Daar is 'n goed toegeruste gas...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Askham, Kgalagadi-streek

Kalahari Sands Gastehuis is in Askham geleë en bied selfsorg-eenhede in 'n veilige omgewing. Besoekers het 'n keuse van 'n verskeidenheid eenhede met lugversorging, naamlik: Khoi, Elna, TJ se 1-slaapkamer of TJ s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham, Kgalagadi-streek

Hierdie afgesonderde kothuise bied die rus en vrede waarvoor die Kalahari bekend is. Hier kan jy asemrowende sonsondergange aanskou en kyk hoe die sterrehemel bo die Kalahari-sand skitter. Ons gesinseenheid bestaan...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kgalagadi-streek

Molopo is in die Vostershoop-area in Noordwes, sowat 275 km van Vryburg af. Die pad na Vostershoop lei ook na Botswana se grens wat dit gerieflik maak vir gaste op pad na die buurland. Daar is 4 chalets met 2 enkel...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Kgalagadi-streek

Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte. Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en di...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Kgalagadi-streek

Vanaf
R1 864
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Kgalagadi-streek

SANParks Kieliekrankie Wilderness Camp is 'n onomheinde kamp in die Kgalagadi Oorgrenspark. Kieliekrankie pronk hoog teen een van die hoogste duine in die Kalahari met 'n oneindige uitsig oor die omliggende duine. D...

Vanaf
R319
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noord-Kaap

SANParks Nossob Rest Camp is sentraal in die Kgalagadi Oorgrenspark geleë en skuil in die droë rivierbedding van die Nossob. Die kamp is omring deur grasvelde en is gewild vir die uitstekende roofdier-besigtigings...

Vanaf
R293
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noord-Kaap

SANParks Twee Rivieren Rest Camp is die grootste kamp en ook die administratiewe hoofkwartiere. Dit is by die die park se suidelikste punt en net na die hoofhek aan die Suid-Afrikaanse kant. Dit is aan die oewer van...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za