Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Khyber Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Khyber Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Khyber Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Khyber Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Khyber Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Khyber Rock

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Bellgrove Guest House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, geleë. Ons is gerieflik na aan die sakesentra van Sandton, Woodmead en Sunninghill geleë. Dié hui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Bellgrove House is 'n vierstergastehuis wat verblyf en konferensiegeriewe bied. Die gastehuis is in sentraal Rivonia geleë - een van Sandton se invloedryke voorstede. Bellgrove is naby Sandton se sakesentrums, Wood...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

Five A Morris is teenaan die Sandspruitrivier in die verskuilde woonbuurt, Woodmead, in Sandton geleë. Geniet die stil en rustige omgewing en uiterste gemak met maklike toegang tot die Westelike Ompad en die Pretor...

25% af Aanbod!
VanafR1 520
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sandton, Johannesburg

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg wat B&B-verblyf bied. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby belangrike hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 50 eenhede met en s...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë. Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Woodmead Apartments is in Woodmead in Sunninghill, Sandton geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat o soek is na goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kom...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Hierdie elegante lodge is geleë in Morningside Manor, een van Sandton se veiligste en rustigste voorstede en kyk uit oor die oewers van die Sandrivier, met 'n oorvloed van voëllewe. Thatchfoord Lodge is nie net '...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit. Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R288
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

The Apartments is in die hartjie van Rivonia in Sandton se sakekern geleë. Die selfsorgkothuise staan in 'n rustige tuin en elkeen beskik oor sy eie ingang. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]