Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Khyber Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Khyber Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Khyber Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Khyber Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Khyber Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Khyber Rock

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Buccleuch

Buccleuch Bed and Breakfast bied gastekamerverblyf en beskik oor 'n privaat ingang. Dit is in die voorstad Buccleuch in Sandton geleë. Die area is ongekunsteld en oor die algemeen stil en rustig. Die plaaslike wink...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Leaves Signature Guest House is in Rivonia geleë, 'n stil woonbuurt in Sandton, Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste en sakereisigers wat op soek is na stylvolle, gerieflike en funksionele verblyf. Leaves is baie ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Airdlin

The Woodmead Guest Lodge is oorkant die Sunninghill Hospitaal geleë, wat dit die ideale blyplek maak vir die besoek van pasiënte of familielede. Hierdie lodge bied 7 standaard en suite-slaapkamers, elk met slaapp...

Vanaf
R1 155
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunninghill, Airdlin

86 Edison Guest Lodge is in 'n veilige kompleks met selfsorggeriewe. Dit is in die hartjie van Sunninghill geleë. Dit is direk oorkant die Netcare Sunninghill Hospitaal, wat dit ideaal maak vir gaste wat geliefdes ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Edenburg, Johannesburg

Muco Guesthouse is in die hartjie van die Noordelike Voorstede, die welgestelde deel van Johannesburg. Hierdie B&B-gastehuis is ideaal geleë in Rivonia, Sandton, naby aan 2 groot winkelsentrum en stapafstand van Sa...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike sakeverblyf of 'n romantiese wegbreek. Dié hotel het slaapplek vir tot 42 gaste in 1 standaard k...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Sandton, Airdlin

Royal Olympia Lodges and Safaris bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis wat in privaat besit is en in die rustige voorstad Sunninghill in Sandton, Johannesburg geleë is. Die gastehuis is loopafstand van die N...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

Die Manor Guest House bied die beste van albei wêrelde - die luukse akkommodasie van 'n hotel en die warm vriendelike atmosfeer van 'n private huis. Dis goed geleë in 'n vreedsame en goed beveiligde voorstad van S...

Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Woodmead, Johannesburg

La Vieille Ferme is in die hartjie van Rivonia geleë met maklike toegang tot die hoofweg. Ons gastehuis is eksklusief en privaat in 'n veilige, stil en rustige voorstad. Elk van die 6 selfsorg-suites is pragtig ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R449
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Buccleuch

Hello Home bied gaste-eenhede op 'n groot perseel in Buccleuch, in Sandton. Die perseel is net 10 km vanaf Sandton se sakegebied. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke eenheid het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]