Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Kiepersol

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Kiepersol van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Kiepersol besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kiepersol.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kiepersol akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kiepersol Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kiepersol Akkommodasie - Bloemfontein

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Kiepersol

Cottonwood Cottage bied gerieflike verblyf in 6 ruim kamers. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en paartjies. Die lughawe en middestad is net 'n entjie se ry van ver. Al die kamers is luuks ingerig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Kiepersol

The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as een van die beste voorstede in Suid-Afrika. The Suburban Guest House is 'n moderne, luukse instan...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Kiepersol

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste ...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bayswater, Kiepersol

Dersley Manor Private Hotel bied luukse akkommodasie in die prominente, lowerryke voorstad van Bayswater - 'n baie gerieflike ligging net 5 km van Bloemfontein se middestad af, en minder as 'n halfuur se ry van alle...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bayswater, Kiepersol

Julea Oornag Eenhede bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel in Bayswater, 'n voorstad van Bloemfontein. Die eenheid is naby skole, hospitale, inkopiesentrums en restaurante. Die verblyf word in 2 ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Kiepersol

Winter Cottage is 'n lieflike ruim kothuis wat selfsorgverblyf bied. Die kothuis is in die rustige woonbuurt, Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die geriewe, diens en tariewe poog om aan alle reisigers 'n meer persoo...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bayswater, Kiepersol

Bays Huis is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N1 en verskeie doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bayswater, Kiepersol

The Tree House is in Bayswater in Bloemfontein geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaard...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
B&B in Dan Pienaar, Kiepersol

Emmaus is ’n bekoorlike B&B in Bloemfontein. Die stad het ’n verskeidenheid historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dié dorp die ideale vakansiebestemming maak. Dié selfsorg-eenheid of gaste-su...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater, Kiepersol

Relax @ Dersley is in die noordelike voorstede van Bloemfontein, 5 km vanaf die N1, tussen Johannesburg en Kaapstad. Daar is slaapplek in 2 dubbelkamers en 2 enkelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kiepersol akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za