Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van King Williams Town

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van King Williams Town van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy King Williams Town besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in King Williams Town.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van King Williams Town akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as King Williams Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

King Williams Town Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town

Intaka Guest House is in King William's Town geleë en dis die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Durban op die N2 indien jy na die Tuinroete, Wildekus, Samvari Wildreservaat of die Addo Olifantpark op pad is. In...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town

Panorama Gastehuis is in King Williams Town, net 5 km vanaf Bisho en naby die middedorp, in 'n boomryke woonbuurt met pragtige uitsigte oor die Amatola-berge. Verblyf word in 'n gastehuis met knus en goed ingerigte ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in King Williams Town

Glencoe Guest House is in 'n gesogte buurt, Fort Hill, met 'n uitsig oor King William's Town en die Amotoleberge in die verte geleë. Dié statige huis is in 1910 gebou en het 'n kombinasie van oud en die nuutste ko...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town

Hubertha Guest House is 'n luukse gastehuis in die prentjiemooi dorp King William’s Town met die manjifieke Amatolaberge in die agtergrond. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante, museums, die gholfklub ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town

Lavender House bied verblyf aan in 'n gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt van King William's Town. Ervaar 'n stukkie van die geskiedenis van King William's Town in hierdie monument-gebou. Lavender ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in King Williams Town

Twins Guest House is in King William's Town langs die N2 tussen Kaapstad en Durban geleë. Verblyf word gebied in 14 dubbelkamers met storte, 5 dubbelkamers met baddens en storte, en 1 gesinskamer. Daar is slaappl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town

Dreamers Guesthouse is in die historiese King William's Town geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ou Victoriaanse huis met houtvloere, hoë plafonne en skuifvensters. Die gastehuis is sowat halfpad tussen Durban ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf King Williams Town

Vanaf
R1 596
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Buffelstad, Grens Area

Mpongo Private Game Reserve is net 35 km se ry via die N6 van Oos-Londen af en net 40 km vanaf Oos-Londen se lughawe. Hierdie toonaangewende 4-ster wildreservaat spog met verskeie verblyftipes wat in elke behoefte ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stutterheim, Buffelstad

Lavender Leisure Country House is in die rustige dorpie Stutterheim geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin met 'n stukkie vleiland geleë. Die eenheid is binne...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Vanaf
R605
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Grens Area

The Croft Cottages is aan die voet van die Amatolaberge aan die grens van die Xholora-woud, 7 km van Stutterheim af geleë. The Croft bied selfsorg- en B&B-verblyf in goed toegeruste kothuise en en suite-kamers. Dit...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad. Daar is 12 r...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stutterheim, Buffelstad

Yellowwood Creek is aan die voet van die Amatola-bergreeks geleë. Die tuine loop af tot by die Cumakalarivier en die digte Yellowwood-woud. Die woud en omliggende omgewing is die tuiste van verskeie voëlspesies wa...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

The Shire Eco Lodge is aan die rand van die inheemse Xholora-woud in die Amatolaberge, 10,2 km vanaf Stutterheim geleë. Die lodge bied 'n innoverende ontwerp in 'n manjifieke omgewing en is die ideale wegbreekplek ...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

SeaEsta Terrace is 'n rustige selfsorg-dupleks in die veilige Umlele Terraces-kompleks. Dié kompleks is net 1,4 km vanaf die hoofstrand of 20 minute se draf of fietsry. SeaEsta Terrace is modern versier met eenvoud...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Mount Gulu Reserve is in Buffelstad in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die leeupark, Amathole-musuem en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Buffelstad, Grens Area

Tayside Guest House is op 'n koppie geleë wat oor Kidd's Beach uitkyk. Dit bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne omgewing en dis lekker naby die strand geleë. Die verblyf word in 4 slaapkamers aangebied wat elk...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Christmas Rock Holiday Home bied rustieke selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Christmas Rock, wat net 30 km van Oos-Londen Lughawe, winkels en winkelsentrums af geleë is. Die rondawelhuis het 2 slaapkamers en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach, Buffelstad

Riverbend is in die klein kusoord Kidd's Beach geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerhuis en 2 losstaande dubbel-woonstelletjies. Riverbend spog met pragtige uitsigte oor die Mcantsi-...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach, Buffelstad

Beautiful Kidd's Beach Accommodation is op die eienaar se perseel geleë en bied ’n rivier- en see-uitsig. Daar is ’n paadjie langs die rivier wat jou na die see lei wat 500 m van die verblyf af is. Die eenhei...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die King Williams Town akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za