Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Doon Heights (7)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (106)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (95)

Resensies van Kingsburgh

4.4 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Kingsburgh van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Kingsburgh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kingsburgh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kingsburgh akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kingsburgh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kingsburgh Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Kingsburgh

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die eenheid het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die strand en is gerieflik naby verskeie winkelsenstru...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Kingsburgh

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kingsburgh

2 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 2-slaapkamerwoonstel op die grondverdieping wat 'n gedeeltelike see-uitsig het. 2 Key Largo is in 'n veilige kompleks in Doonside, Kingsburgh wat stapafstand is vana...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Warner Beach, Kingsburgh

Beachfront Cabanas is in Winklespruit-strand in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie net suid van Durban in KwaZulu-Natal. Dié dorpie is wyd bekend vir sy beeldskone strande, en as 'n snorkel- en brander...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Kingsburgh

21 Ocean Breeze is 'n gerieflike woonstel in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Winkelspruit. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand met haainette en lewensredders. Die oopplan-ateljeew...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Winklespruit, Kingsburgh

Akwaaba by the Sea is 'n selfsorghuis in Winklespruit en is sowat 2,4 km van die hoofstrand af. Die hoofstrand het lewensredders en 'n soutwaterswembad. Die Galleria Mall is net 10 minute se ry en die huis is sowat ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Warner Beach, Kingsburgh

Cabanas Del Mar 78 is 'n woonstel in 'n veilige en bekoorlike residensiële kompleks in Winklespruit, wat aan die gewilde Saffier Suidkus geleë is. Dit is reg teen die strand, net 'n kort entjie se stap van die win...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Kingsburgh

6 Ocean Breeze is 'n selfsorg-cabana op die eerste verdieping van die Ocean Breeze-kompleks in Winklespruit met 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Die cabana bied verblyf aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n ...

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astra Park, Kingsburgh

Rus 'n Bietjie is 'n knus selfsorgeenheid vir 4 gaste in Astra Park, Kingsburgh. Die eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar dit het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombu...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach, Kingsburgh

206 Sarie Marais is 'n selfsorg-woonstel met 'n see-uitsig en is in die veilige Sarie Marais-kompleks in Illovo Beach geleë. Die kompleks is naby 'n stil strand, 'n bekende kwekery en 'n uitstekende restaurant. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Kingsburgh akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]