Verified Reviews

Kingsburgh

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kingsburgh

Rated 4.3 out of 5 based on 211 reviews.

Kingsburgh

Eden Sands 59

"Dankie vir julle stunning diens."

Kingsburgh

Oceanbreeze 13

"Been going there for thirty five years, very close to lots of other swimming beaches."

Kingsburgh

8 Eden Sands

"Heerlike swemstrand."

Kingsburgh

3 Eden Sands

"All great! Places to eat out at is a bit few and far between. The Lincoln is a no go!!"

Kingsburgh

The Boardwalk 35

"Alles binne bereik en die mense is behulpsaam."

Kingsburgh

8 Eden Sands

"Lekker klein dorpie, die winkels is net duur."

Kingsburgh

33 La Mer

"Kingsburgh proved to be a very good destination. Not too crowded and had all the facilities required for beach holiday."

Kingsburgh

74 Eden Sands

"Dit is 'n klein dorpie , maar baie stil en rustig. Daar is vele strande om Kingsburgh wat besoek kan word so dit maak elke dag opwindend en iets om na uit te sien."

Kingsburgh

75 Edensands

"Alle nodige winkels is baie naby en snelweg ook naby genoeg om ander gebiede te bereik."

Kingsburgh

Moval Cabanas

"Ons het meer uit gery na plekke toe aangesien daar nie veel in Kingsburgh is nie maar a.g.v. die ligging is dit nie 'n probleem om uit te ry nie want dit is lekker sentraal."

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Die naaste dorp/brandstof/winkels en so aan is alles 3 minute se ry. Baie gerieflike ligging!"

Kingsburgh

8 Eden Sands

"Safe place wit beautiful beaches."

Kingsburgh

Sunrise Beach Resort

"It's quiet and clean and safe to be in this place."

Kingsburgh

6 Edensands

"Kingsburgh is a wonderful holiday destination. Thanks."

Kingsburgh

6 Edensands

"Winkels is naby. Pragtige strande."

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Kan as toeristebestemming werk ook die langduur."

Kingsburgh

8 Ocean Breeze

"Uit die stadsgeraas, maar ook naby genoeg as jy wil gaan. "

Kingsburgh

Eden Sands 59

"Shops are close by."

Kingsburgh

Eden Sands 92

"Naby alles, lekker strande. Uit die gejaag van die stad."

Kingsburgh

Oceanbreeze 13

"Dit is 'n pragtige strandjie."

Kingsburgh

8 Eden Sands

"Great place, won't mind visiting again soon."

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Biae nice plek en dit skep rerig daai vakansie atmosfeer waarna almal smag."

Kingsburgh

Eden Sands 59

"Baie mooi uitsigte maar ek's bekommerd oor sekuriteit op die strand. Dit was heerlik om naby aan alles te wees en die pragtige see-uitsigte en natuurtonele in die oggend maak dit 'n bekende toeristebestemming."

Kingsburgh

74 Eden Sands

"Lovely and the beach is not crowded."

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Rustige kusdorp naby die stad, maar sonder die gedrang van verkeer en mense."

Kingsburgh

74 Eden Sands

"Kruideniersware bietjie duur by die Spar, maar daar is ander winkels darem ook."

Doon Heights, Kingsburgh

701 Shangri-La

"Goed versorg, veilig, netjies op die strand. Perfek vir gesin seevakansie."

Doon Heights, Kingsburgh

Shangrila Holiday Flat 508

"Naby aan die nodige, maar ver genoeg om nie te besig te wees nie. "

Doon Heights, Kingsburgh

Doonside Holiday Flats

"Kan net een ding sê: Keep up the excellent work!"

Kingsburgh

Ocean Breeze 42

"Aangename klein vakansie bestemming."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers