Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kini Bay

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Kini Bay van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Kini Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kini Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kini Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kini Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kini Bay Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Kini Bay

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë. Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand. Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Kini Bay

Shells on the Beach is reg langs die see in die kusdorpie Kini Bay in Port Elizabeth. Die eenhede is in 'n rustige tuin met Kini Bay se rotsagtige skulpiesstrand op jou drumpel. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede: ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Ocean Tides is 'n losstaande-eenheid op die eienaars se perseel in Kinibaai, 'n pragtige kusdorpie 25 km buite Port Elizabeth. Dit is op Algoabaai se kuslyn geleë, 'n area met die perfekte kombinasie van warm water...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Breaking Waves is 'n lieflike selfsorgstrandhuis, net 'n paar minute se stap vanaf die goue swemstrande in die prentjie mooi dorpie Kinibaai in Port Elizabeth. Die huis is in 'n stil straat, reg op die strand geleë...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kini Bay

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

Welkom by Jessie's Place in die skilderagtige dorpie Seaview, net 20 km van Port Elizabeth in die Oos-Kaap af. Dié bekoorlike selfsorg-eenheid bied lieflike see-uitsigte en is die perfekte plek vir diegene wat op s...

Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaview, Clarendon Marine

aHa Guest House is in die prentjiemooi dorpie Seaview, slegs 20 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Verblyf word in 2 elegante kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

TraySea bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim, losstaande eenheid in die bekoorlike kusdorpie, Seaview, 25 km van Port Elizabeth af. Die eenheid is op dieselfde perseel waar die eienaars woon. Seaview is op die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
B&B in Seaview, Clarendon Marine

Ocean Gaze bied B&B-verblyf in Seaview, 30 km vanaf Port Elizabeth. Dit is die ideale area vir snorkel, fietsry en visvang. Die verblyf word in 1 gastekamer gebied en het slaapplek vir tot 3 gaste. Die kamer het 'n...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en 'n sub-tropiese klima...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaview, Clarendon Marine

Casa Seaviews is 'n gastehuis in Seaview net buite Port Elizabeth teen die see. Dié gastehuis bied 2 dubbelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n gemeenskap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kini Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za