Resensies van Kirkwood

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kirkwood bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.96 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
Wiehahn V. - 24th December 2019
staying in Kirkwood
Baie warm in somer.
Mariana . - 29th September 2019
staying in Kirkwood
Kirkwood is asemrowendmooi, en is so ryk aan kultuur en geskiedenis wat ek nie geken het nie.
Jeanie S. - 25th August 2019
staying in Kirkwood
Very pretty town. Heart of citrus area. It has all the conveniences.
Janine N. - 30th March 2019
staying in Kirkwood
Pragtige klein dorpie. Mens mense, definitief 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan.
Koos B. - 17th March 2019
staying in Kirkwood
Pragtige omgewing en nie te ver van Addo Olifantpark.
Harald K. - 2nd January 2019
staying in Kirkwood
If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision.
Daniël C. - 1st January 2019
staying in Kirkwood
Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing.
Hugo M. - 13th December 2018
staying in Kirkwood
Mooi plekkie.
Johlene D. - 15th November 2018
staying in Kirkwood
Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf.
Lanie D. - 7th November 2018
staying in Kirkwood
Sien sterre.
Kobus C. - 17th September 2018
staying in Kirkwood
Kirkwood is an ideal base for visiting the Addo Park and the other nearby attractions.
Danie P. - 27th April 2018
staying in Kirkwood
Net een woord: Wow.
Marolene V. - 5th April 2018
staying in Kirkwood
Pragtige plattelandse omgewing.
Annie H. - 1st February 2018
staying in Kirkwood
Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!
Elmarie T. - 18th September 2017
staying in Kirkwood
Indien jy inligting oor Kirkwood benodig, besoek Stef Delport!
Geurt B. - 28th December 2016
staying in Kirkwood
Kirkwood self was op die oggend van 24ste Desember bitter vuil met papier en vullis wat oral langs die strate gelê het. Die "dorpsvaders" kan maar gerus die saak oplos! Daar is heelwat winkels en banke wat 'n mens sou wou sien. Die petroljoggies by die Engen-vulstasie was verskriklik vriendelik en baie akkuraat. Die Spar is egter heelwat duurder as waaraan ons gewoond is by ander Spar-takke.
Petro V. - 31st October 2016
staying in Kirkwood
Dit is 'n baie mooi dorp, met baie aktiwiteite!
Sverre Normann I. - 5th February 2016
staying in Kirkwood
Frendly and safe.
Estelle V. - 2nd February 2016
staying in Kirkwood
Die dorp en die omgewing baat by die landbou (sitrusverbouing) , soos die meeste dorpe in Suid-Afrika! As landbou swaarkry, kwyn die dorpe ook mettertyd. Kirkwood is in die mooi Sondagsriviervallei en beslis 'n besoek werd.
Elana C. - 19th November 2015
staying in Kirkwood
Die ou dorpie het vreeslik agteruit gegaan. Die toestand van die paaie is skokkend. Maar dit bly 'n mooi en rustige dorpie.
Annamarie N. - 15th February 2015
staying in Kirkwood
Pragtige omgewing met al die sitrusbome.
Leonardus V. - 31st December 2014
staying in Kirkwood
Dit is 'n mooi dorp in 'n mooi omgewing.
Pierre L. - 25th December 2014
staying in Kirkwood
While in Kirkwood, we enjoyed eating at the Kronenhof restaurant.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za