Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kirstenhof

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kirstenhof van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirstenhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kirstenhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirstenhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirstenhof Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof

House Kirstenhof is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel wat naby alles is wat jy nodig het vir langtermynverblyf. Dit is sentraal geleë in Kaapstad, naby al die nodige geriewe en dit is absoluut die i...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof

The Loft is 'n ruim dupleks-eenheid op die eienaar se perseel in Kirstenhof. Die eenheid spog met uitsigte op Silwermynberg en dis in 'n veilige omgewing agter hoë mure met afstandbeheer-toegang. Die eiendom is nab...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof

Ujala Tower Apartments bied verblyf in die hoofstraat van Tokai. Kaapstad se middedorp is net 16 km weg. Elke eenheid is toegerus met 'n platskerm-TV, OpenView, lugversorging en 'n stoep met 'n uitsig op die berg ...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kirstenhof

Central Accommodation is in Kirstenhof, Tokai, en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Die eenheid is naby verskeie winkels, die Blue Route Mall en 'n paar restaurante. Muizenbergst...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof

10 Uithof is 'n ruim, veilige selfsorghuis wat perfek is vir 'n gesinswegbreek. Die huis is net 5,6 km van Muizenberg se strand, 3,5 km van die Westlake Gholfbaan en 4,9 km van die Steenberg Gholfbaan af. Die huis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kirstenhof

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Bergen Wetlands bied gerieflike verblyf in die rustige Frogmore Estate. Die eenhede is naby die hoofhuis en het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het is klein en is ideaal vir oornagverblyf. Verblyf is beski...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dreyersdal, Wes-Kaap

Balmoral Cottage bied verblyf in 'n woonbuurt in Tokai. Die gastehuis bied 'n pragtige tuin en 'n gemeenskaplike sitarea. Die gastehuis beskik oor 3 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste. Die eerste gastekamer het ...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tokai, Wes-Kaap

2 on Lismore is 'n luukse gastehuis met 8 en suite-kamers en stylvolle en kontemporêre selfsorgkothuise in die groen woonbuurt Tokai in Kaapstad. Verblyf bestaan uit kamers, suites en kothuise wat elk verskillende...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dreyersdal, Wes-Kaap

Driftwood 2 Self-catering Cottage is 'n oulike selfsorg-tuinkothuis op die gashere se perseel, maar met sy eie ingang. Dis in Tokai en bied gerieflike toegang tot Kaapstad se suidelike skiereiland. Die kothuis is m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za