Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Kirstenhof

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kirstenhof van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirstenhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kirstenhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirstenhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirstenhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kirstenhof

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 10 minute se ry vanaf Muizenberg-strand. Plumrose Cottage het 3 slaap...

Vanaf
R3 366
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tokai, Wes-Kaap

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Annandale Cottages is in 'n rustige, bergagtige area in Lakeside geleë wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat bied. Verblyf word in 2 eenhede gebied ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Weggesteek in die hange van die berge van Muizenberg, bied Lakeside Lodge uitstekende uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge, Zandvlei Estuary Natuurreservaat en voorstede so ver as wat die oog kan sien. Die ontsp...

Vanaf
R7 400
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

35% af Naweke!
VanafR1 840
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Welkom by Tokai Forest Guest House aan die voet van die Constantia-berge. Die Tokai-woud is in ons agterplaas! As jy op soek is na rus en vrede en die kalm klanke van die natuur, hoef jy nie verder as Tokai Forest ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

On Zee Watersedge is 'n groot waterfrontgesinshuis met slaapplek vir 11 gaste en 'n lieflike uitsig oor die marina en die Muizenbergbergreeks. Die huis beskik oor lugversorging en 5 slaapkamers, en linne en handdoe...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Norval Foundation Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die eerste verdieping op die Steenberg Landgoed. Die sorgsaam ontwerpte woonstel dien as 'n bymekaarkoms van kuns, natuur en ar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za