Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kirstenhof

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kirstenhof van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirstenhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kirstenhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirstenhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirstenhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kirstenhof

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Hierdie ligte en ruim oopplan-gesinshuis is in die stil, lowerryke voorstad van Bergvliet geleë. Die half plattelandse en gerieflike ligging naby 'n plaas, klein natuurreservaat, winkelsentrum en plaaslike restaura...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Niewe Steenberg is 'n pragtige drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 in die gesogte Steenberg Estate. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 680
R1 512
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lynx Vista bied 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 5 minute se ry van Muizenberg se strand af. Die selfsorgwoonstel by Lynx Vista...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

The Marina Garden Studio kyk oor die tropiese tuin uit. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en is toegerus met 'n dubbelbed, en beskik oor 'n pragtige badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea. Die kom...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af. Die Guestroom Bergvliet bied 'n p...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Chamomile Waterside is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Marina Da Gama, Muizenberg. Die perseel is op die Zandvlei Natuurreservaat, langs die waterweg geleë. Dis lowerryk en bied verskeie voëllewe....

10% af Aanbod!
VanafR695
R626
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Pine Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf in Marina Da Gama, 'n buurt langs Muizenberg. Doendinge in die omgewing sluit visvang, branderplankry, wynproe en voetslaan in. Die Pine Cottage...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Pine Tree Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Marina da Gama, Kaapstad. Die kothuis het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Chamomile Cottage is 'n selfsorghuis in Marina Da Gama in Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Muizenberg se strand en Surfers Corner. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

LinVin Cottage is op die eienaar se eiendom in Coniston Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]