Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Klaarstroom

4.2 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Klaarstroom van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Klaarstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaarstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaarstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaarstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaarstroom Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klaarstroom

Die Klaarstroom Hotel is net buite die idilliese Meiringspoort Pas in Klaarstroom geleë. Dis hiér waar die Groot- en Klein-Karoo mekaar ontmoet. Hierdie hotel het oorspronklik sy deure in 1874 oopgemaak en dit bie...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klaarstroom

Neem 'n tree terug na vervloë dae en beleef ouwêreldse Karoo-gasvryheid by hierdie gerestoureerde Victorianse opstal. Ons is geleë by die Noordelike ingang na Meiringspoort en het pragtige berg-uitsigte, vars Kar...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Tentekamp in Klaarstroom

Klaarstroom Boskamp is aan die buitewyke van Klaarstroom geleë. Die boskamp bied verblyf in 4 permatente, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 2 gemeenskaplike storte m... Aanpasbare Kansellasie!


Akkommodasie binne 10 km vanaf Klaarstroom

Vanaf
R1 115
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Tuinroete, Central Karoo

Avondrust Farm Stay is geleë op 'n pragtige werkende plaas aan die voet van die ontsagwekkende Swartberge. Ons bied onvergeetlike verblyf op 'n plaas met asemrowende natuurskoon. Daar is 2 volledig toegeruste selfs...

Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuinroete, Central Karoo

De Aap Farm Lodge & Private Nature Reserve is in die Swartberge geleë. Dié lodge is ideaal as jy op soek is na 'n vreedsame wegbreek uit die stad. Daar is 4 individuele eenhede met 'n koningingrootte-bed in elke ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Klaarstroom

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Meijer's Rust is 'n werkende plaas met verskillende akkommodasie-opsies in die hartjie van die luisterryke Meiringspoort, net buite die pragtige dorpie De Rust. Jy is welkom om te kampeer en die wandelpaaie hoog in ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Central Karoo

Die Letterhuis is 'n pragtige Victoriaanse huis op 'n plaas in Prince Albert se buitewyke. Dié bekoorlike dorpie bied 'n hele klomp doendinge om te geniet, insluitend wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en histories...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Karoo

Oudemuragie Guest Farm lê aan die voet van die Majestueuse Swartberge, naby die klein dorpie De Rust. In hierdie ongerepte natuurparadys sal gaste egte, ouwêreldse gasvryheid ervaar. Ons bied akkommodasie in 5 o...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Aleandrii Farmstay Cottage is 'n selfsorg-kothuis op 'n skilderagtige leefstyl-plaas net 9 km vanaf De Rust in die Klein-Karoo. Aleandrii Farmstay is perfek vir avonturiers en diegene wat op soek is na 'n lekker weg...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in De Rust, Klein-Karoo

Die blyplek is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voetheuwels van die majestueuse Swartberge, en by Meiringspoort se ingang geleë. Akkommodasie het 4 verskillende tipes eenhede met slaapplek vir 15 gaste. Al...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Klaarstroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za