Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Klaarstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klaarstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 29 resensies.

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Só lekker naby om Meiringspoort vroegoggend te kan deurgaan. "

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Daar is nie veel te doen in Klaarstroom nie, maar dit is deel van die betowering. Die sterre is so helder dat dit voel asof jy daaraan kan raak."

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"'n Goed bewaarde geheime juweel!"

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Die rustigheid laat mens net lekker ontspan. Weg van die gewoel in die stad."

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Interessante, klein dorpie!"

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Maybe to visit the area for a couple of days, but not for overnight."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Die aard en funksie van Klaarstroom as 'n gehuggie kan nie as 'n toeristebestemming getipeer word nie - een dag/aand is voldoende. "

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Moenie dié juweel verbyry nie! Al is dit net vir 'n heerlike ete en hul tuisgebakte brood."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"With the fantastic Meiringspoort drive minutes away, it is an ideal location as an alternative to De Rust."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Het glad nie geweet van die bestaan van die plek nie. Uniek en baie interessant om die geskiedenis te hoor. "

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Die dekor het ons (ek en my man) beslis terug geneem na ons kinderdae. Dis nou as jy ouer as 40/50 is. Absoluut nostalgies!"

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"'n Juweel van 'n plek."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Will go back anytime."

Klaarstroom

Avondrust Farm Stay

"Klaarstroom het nie veel om te bied nie, want dis baie klein. Ons het by die hotel gaan kuier vir ontbyt en het dit baie geniet."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Meiringspoort is pragtig! Die waterval is die moeite werd om te besoek."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Fraaie, netjiese eenstraatdorpie."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"For overnight en route through the Karoo and maybe another day or two."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Sal weer daar oorslaap!"

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Wens dit was nader aan Gauteng!"

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Dis so 'n interessante historiese plek. Daar is baie om te sien en doen. Dis veilig en jy kan gerus n paar dae daar gaan rus."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"'n Baie rustige plekkie waar 'n mens kan uitrus en die lug mooi skoon is."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Heerlike plek as jy rustigheid soek."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"It is such a tiny town that there's nothing to do there, but it has lovely views towards the Swartberg Mountains, is quiet, safe and neat. It allows easy access to Swartberg Pass, Meiringspoort, Oudtshoorn, Prince Albert."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Dis by die ingang van Meiringspoort en 'n heerlike stop voor die grootsheid van die poort."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Great ligging net voor Meiringspoort."

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Klaarstroom is behoorlik 'n "one horse town", maar voorwaar 'n besoek werd."

Klaarstroom

Klaarstroom Hotel

"Die regte plek om na toe te gaan as jy wil wegkom van alles af."

Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

"Mooi dorpie met net 'n paar huise. Hier kan mens nog stilte en rustigheid beleef."