Indien jy Klapmuts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klapmuts.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klapmuts Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klapmuts accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klapmuts akkommodasie
Bladsy 2 - 10 lekke plekke om te bly
Mon Rêve Estate bied selfsorgverblyf in die Simonsberg se noordelike voorheuwels in die Paarlvallei. Die landgoed is naby verskeie wynplase,...
Wild Clover is 'n plaas wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is, naby Stellenbosch en Paarl, en net 'n halfuur se ry van die mid...
Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Paarl, geleë. Dié gastehuis ...
Landskroon Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Paarl. Die kothuis is op 'n pragtige plaas en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rus...
Rouana Gasteplaas is buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied 'n rustige toevlug op 'n klein wynplaas, maar dit is s...
Paddabult is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerd met die indrukwekkende Bolandberge in die agtergron...
Diamant Estate se herehuis weerspieël 'n mengsel van Kaaps-Hollandse en Victoriaanse argitektuur en is in 1821 gebou. Die huis is sedertdien...
Knorhoek Gastehuis bied jou 'n verskeidenheid gasvrye en smaakvol versierde slaapkamers of luukse selfsorg-kothuise. Knorhoek is een van die...
Deux Frères Luxury Villas is 'n boetiek-wingerd aan die voet van Simonsberg op die Stellenbosch-wynroete. Gerieflike verblyf word in 2 smaak...
Hawksmoor House is 'n luukse Kaaps-Hollandse plaaswegbreek in die Kaapse Wynlande. Die gastehuis is haarfyn opgeknap en pragtig met antiekwa...