Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Klapmuts

4.2 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Klapmuts van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Klapmuts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klapmuts.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klapmuts akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klapmuts Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klapmuts Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Klapmuts

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Paddabult is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerd met die indrukwekkende Bolandberge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte selfsorgkothuise bied 'n plattelandse atmosfe...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Diamant Estate se herehuis weerspieël 'n mengsel van Kaaps-Hollandse en Victoriaanse argitektuur en is in 1821 gebou. Die huis is sedertdien al telkemale opgeknap. Diamant Estate is 'n nuut ontwikkelde lokaal vir ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Knorhoek Gastehuis bied jou 'n verskeidenheid gasvrye en smaakvol versierde slaapkamers of luukse selfsorg-kothuise. Knorhoek is een van die pragtigste landgoedere in die Stellenbsoch Wynlande. Verblyf word in 4 ka...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Deux Frères Luxury Villas is 'n boetiek-wingerd aan die voet van Simonsberg op die Stellenbosch-wynroete. Gerieflike verblyf word in 2 smaakvol versierde woonstelle met 'n uitsig oor die tuin en wingerd gebied. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muldersvlei, Wes-Kaap

Hawksmoor House is 'n luukse Kaaps-Hollandse plaaswegbreek in die Kaapse Wynlande. Die gastehuis is haarfyn opgeknap en pragtig met antiekware versier. Hawksmoor House is op 'n 200 ha-plaas naby Stellenbosch, die Pa...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Waterside on Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, sowat 8 km suid van Paarl geleë. Verblyf word in 4 eenhede gebied. Al die eenhede het 'n uitsig oor die waterfronttuin met die berge ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n uitsig op die Simonsberge en oor die wildkamp met di...

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simondium, Kaapse Wynlande

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Zebra Cottage en Lodge is op die Remhoogte Wynlandgoed op die R44 net buite Stellenbosch geleë. Die lodge het slaapplek vir 5 gaste en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n koolstoof. Die lodge het '...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Kaapse Wynlande

Sandmartins is 'n villa met 'n Mediterreense styl op die veilige Winelands Landgoed, met beheerde toegang, in die hartjie van die wynlande. Dié eksklusiewe wyn- en olyflandgoed bied 24 uur-sekuriteit en daar is 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]