Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Klapmuts

4.2 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Klapmuts van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Klapmuts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klapmuts.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klapmuts akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klapmuts Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klapmuts Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Klapmuts

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge. Verblyf...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Eleutheria Trading is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en slegs 11 km vanaf die Paarl se middedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynkel...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simondium, Kaapse Wynlande

Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë. Dié gastehuis het verskeie k...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat doendinge in die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenh...

Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese omgewing bied in die Kaapse Wynlande. Die hotel is omring deur wingerd en spog met mooi uitsigte op die Simonsberg-berge en dis 10 km vanaf Stellenbosch se m...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Kaapse Wynlande

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Vanaf
R1 064
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Courtrai, Kaapse Wynlande

Seventeen Lillies is in die hartjie van die bekende en prentjiemooi Paarl in die Wes-Kaap se wynlande geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n vreedsame omgewing. Akkommodasie bestaan uit 4 selfsorgkam...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Courtrai, Kaapse Wynlande

Aloe Suite is 'n pragtige en knus eenheid in die prentjiemooie Paarl. Hierdie versteekte juweel bied rustige selfsorgverblyf vir die perfekte wegbreeknaweek. Hierdie suite het 1 slaapkamer bo en het 'n koninggroott...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simondium, Franschhoek

Wine Route Cottages is in die buitewyke van die pragtige dorp Simondium op die R45 geleë. Dit word omring deur majestueuse berge en wingerde en is die ideale wegbreekplek vir paartjies wat op soek is na 'n vakansie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]