Indien jy Klapmuts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klapmuts.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klapmuts Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klapmuts accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klapmuts akkommodasie
Bladsy 5 - 10 lekke plekke om te bly
Polo Village 58
Polo Village 58 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n asemrowende landgoed in die Paarl met 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Die Paarl is...
29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge. ...
Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 k...
DOT J J B&B is in die Paarl en bied 'n plek om jou skoene uit te trek en te ontspan in 'n vriendelike gesinsatmosfeer met ontbyt wat binne o...
Devon View Olive Farm bied gerieflike verblyf vir 2 gaste op ’n plaas in Stellenbosch. Die oopplan eenheid het ’n koningingrootte-bed en h...
Modern Tranquility is 'n tuiste in die skilderagtige Stellenbosch en word deur wingerd wat bekend is vir die produsering van wêreldberoemde ...
Welgevonden Studio Woonstel is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat op die Welgevonden Landgoed geleë is. Die landgoed is aan die buitewyke van ...
Laborie Estate Jonkershuis is op 'n historiese en bekende wynplaas aan die voet van Paarlberg geleë. Die Paarl is net 'n uur se ry vanaf Kaa...
Laborie Estate bied B&B-verblyf op die bekende geskiedkundige Laborie Wynlandgoed aan die voet van Paarlberg. Die Paarl is net 'n uur se ry ...
Holly Oak Bachelor Studio in Stellenbosch bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaur...