Indien jy Klawer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klawer.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klawer Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klawer accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klawer akkommodasie
4 lekke plekke om te bly
Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van ...
Lemoenkloof Farm bied selfsorg-plaasverblyf op 'n wynplaas 4 km van Klawer af. Dié selfsorg-akkommodasie is deel va...
The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die d...
Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir b...
Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam. Verblyf word in 12 glanskamptente, elk met 2 enkelbedde...
Rooms With a View is tussen die groen wingerde van Mont Pellier geleë, 8 km vanaf Vredendal. Dit bied ontspannende ...
Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is langs die N7 geleë en die ideale verblyf op pad vanaf Kaapstad na Springbok, U...
Rietrylaagte Accommodation and 4x4 is 5 km van die N7 af op 'n grondpad naby die plaasgemeenskappie, Trawal. Ons ve...
Bergkraal Veldhuis bied ’n selfsorgeenheid en kampeerplek in die hartjie van die Olifantsrivier-vallei sowat 15 km ...
Die BoerVrou is op 'n druiweplaas tussen die Olifantsrivier en Doringrivier geleë. Die huis is omring deur natuur e...
Welkom by die Klawer akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.