Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Little Brak (48)
Reebok (62)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (38)

Resensies van Klein-Brakrivier

4.7 / 5  
volgens 73 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 73 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Akkommodasie

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Silver Moon Farm is in Riverside in Klein-Brakrivier geleë. Dit is net buite Hartenbos en tussen Mosselbaai en George. Aangesien dit reg langs die Klein-Brakrivier geleë is, is die voortuin basies 'n riviermonding...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

New Beginnings Self-catering House is 'n Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is naby die strand en die Klein-Brakrivier - albei bied watersportgeleenthede. Dié vo...

Vanaf
R175
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

De Rust KleinBrak Guest House is in Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie aan die mond van die Klein-Brakrivier, 5 km vanaf Mosselbaai op die Tuinroete geleë. Die instansie is sowat 4 km van die see en swemstrand af. Ak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

Jay Jay's Room is in Klein-Brakrivier net buite Hartenbos, tussen Mosselbaai en George geleë. Die kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yska...

Vanaf
R2 755
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Kaaimans is in Fraai Uitsig geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Maison Bougies is 'n selfsorg-woonstel in Klein-Brakrivier, geleë op dieselfde perseel as die eienaar se woning. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig, naby ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Vakansiehuis is 'n gerieflike, ruim selfsorghuis wat net 10 minute buite Hartenbos geleë is. Dit is 1,5 km van die naaste strand af, 9 km vanaf Hartenbos en stapafstand van die naaste winkelsentrum af. Dié huis i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

De Rustlaan Vakansiehuis is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Klein-Brakrivier. Die dubbelverdiepinghuis het 'n lieflike berg-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers wat 3 badkamers met storte en 1 met 'n bad deel. Da...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Holiday Flat on Robertson 35724 bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel vir tot 5 gaste en 'n klein troeteldier in Fraai Uitsig. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Moss-mooi is in Fraaiuitsig, Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby winkelsentrums met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Mos-mooi het 2 verdiepings. Gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Klein Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za