Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Little Brak (45)
Reebok (61)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Klein-Brakrivier

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Robertson Holiday House 35633 bied selfsorgverblyf naby die strand in die kusdorpie, Reebok. Hierdie gehuggie is tussen Klein- en Groot-Brakrivier geleë en is slegs 'n kort motorrit weg van Hartenbos, Mosselbaai, G...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Van der Riet Holiday House 35669 is 'n selfsorghuis in Klein-Brakrivier. Dis gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Dié huis het 3 slaapkamers, en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 007
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Fraaiuitsig Huisie is in Klein Brakrivier en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf. Die huis bied 'n uitsig op die berge in die verte en is naby verskeie besienswaardighede op die Tuinr...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Robertson Holiday House 35729 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Klein-Brakrivier en is net 600 m van die strand af. Die huis het 2 verdiepings beskik oor 3 slaapkamers wat na 'n dek aan die agterkant van die h...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Jonkersberg Holiday House 33907 is in Fraai Uitsig tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Die huis het gedeeltelike uitsigte oor Mosselbaai en Klein-Brakriviermond. Die huis het 'n gr...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Kaaimans Holiday House 35719 is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 4 in Fraai Uitsig. Dié huis het menige verdiepings en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met '...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Kaaimans Self-catering 35699 is 'n gerieflike woonstel vir 3 gaste in Klein-Brakrivier. Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Mountain View Flat 35619 is ’n tuinwoonstel in die kusdorpie Klein-Brakrivier. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede...

Vanaf
R5 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Olckers Holiday House 35412 is ‘n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 in Reebok, net 450 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 kamers en 1 badkamer met ‘n bad en ‘n stort. Die hoofslaa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Vakansiehuis is 'n gerieflike, ruim selfsorghuis wat net 10 minute buite Hartenbos geleë is. Dit is 1,5 km van die naaste strand af, 9 km vanaf Hartenbos en stapafstand van die naaste winkelsentrum af. Dié huis i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Klein Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za