Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Little Brak (45)
Reebok (61)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Klein-Brakrivier

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Klein-Brakrivier

Vanaf
R3 650
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Die Seehuis is in die kusdorpie Reebok in die Wes-Kaap geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal vir 'n groot gesin. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Aloe Eden bied sakpas-selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met 'n uitsig oor die see waar jy die dolfyne en walvisse, tydens die seisoen, kan sien baljaar. Ons is 'n geakkrediteerde lid van die M...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

De Langer Bly is in Reebok net buite Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is bo-op 'n huis en naby die see. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkam...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Skoene Uitskop In Reebok bied vakansieverblyf naby Mosselbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende. Die woonstel is naby al die geriewe en die naaste swemstrand is net 4 km ver by Klein-Brakrivier. Die ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Le Roux Holiday House 35478 is 'n ruim huis met slaapplek vir 8 gaste in Reebok, slegs 400 m vanaf die strand. Dié dubbelverdiepinghuis word met 'n trap en 'n houtdek bereik. Drie van die slaapkamers deel 2 badkam...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Apartments is halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die stil woonbuurt, Reebok. Die woonstelle is 1 straat van die strandfront af en naby 'n groot getypoel en rotspoele vir kleiner kinders. Verblyf w...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Grysbok 35387 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis naby die strand in die kusdorp, Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net 'n kort entjie se ry van Hartenbos, Mosselbaai, G...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Holiday House bied gehalteverblyf op die Tuinroete en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat saam vakansie hou. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge, die strand en ander besienswaardig...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Tuscan Getaway Beach House is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Reebok op die wêreldbekende Tuinroete geleë is. Dié huis het slaapplek vir 11 tot 13 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed in die voorhuis ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Akkommodasie is ’n vakansie-woonstel naby die strand in Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net ’n kort ent se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George L...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Klein Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za