Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 3 - 422 lekke plekke om te bly
De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 5 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en ...
Karoo Leeu House is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur groenigheid omrin...
Verblyf by Oppi Draai word in 3 aparte gastekamers aangebied. Al drie slaapkamers het en suite-badkamers, waarvan e...
Krom Cottage is in die historiese gebied van Montagu in die Breederivier-vallei geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 ...
De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, lan...
Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit...
Buffelsdrift Log Cabin is in die buitewyke van die Buffelsdrift Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, geleë. Dié dubbelver...
The Kliphuis is 'n selfsorgkothuis in die Moose Valley Natuurreservaat sowat 12 km buite Vanwyksdorp. Die Klipkoth...
3 Queen Street is 'n ruim Karoo-huis met slaapplek vir 4 gaste in Calitzdorp. Die lieflike huis het 2 slaapkamers ...
La Pension Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Oudtshoorn. Hierdie gastehuis bied die id...