Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Lodges (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Kleinemonde

4.9 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Kleinemonde van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinemonde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinemonde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinemonde akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinemonde Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinemonde Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

8 Sandpiper is 'n pragtige eenheid in 'n seekant-kompleks in die kusdorpie Kleinemonde, net 'n entjie se ry van Port Alfred af. Die huis het direkte toegang tot die strand en van die kamers kyk oor die see of rivier...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinemonde

Lagoon View Self-catering Chalet is ’n bekoorlike selfsorg-chalet in Kleinemonde, ’n stil, rustige, pragtige en ongerepte deel van die Oos-Kaap. Kleinemonde se 2 riviere, Oos en Wes, met hul strandmere en vleila...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinemonde

Keith’s Villa 13 @ Greenfountain Farm is 'n grasdakvilla met 3 slaapkamers tussen Port Alfred en Kleinemonde in die Oos-Kaap geleë is. Die ligging is gerieflik en minder as 2 uur se ry vanaf Port Elizabeth Intern...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinemonde

Spindrift Self-Catering Apartments is ’n gastehuis in Kleinemonde, sowat 10 minute se ry vanaf Port Alfred op die R72. Dié gewilde kusdorpie is halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen geleë en het pragtige s...

15% af Aanbod!
VanafR605
R514
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinemonde

Lala Lapa Lodge is in die kusdorpie Kleinemonde, net ’n entjie se ry van Port Alfred af geleë. Die gastehuis bied verblyf aan 10 gaste in Andros, Mykonos, Paros, of Syros. Die kamers het ’n Griekse tema en het...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

8 Signal Hill Close is 'n ruim vakansiehuis vir 6 gaste in Seafield. Akkommodasie word in 2 eenhede gebied - 'n huis en 'n aparte kamer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat elkeen 'n bad en 'n sto...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinemonde

Green Fountain Farm Retreat is 7 km van Port Alfred af en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en ...

Vanaf
R7 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kleinemonde

Oceana Beach & Wildlife Reserve is in 'n pragtige en unieke omgewing by die warm Indiese Oseaan, naby Port Elizabeth en Groot 5-reservate. Die eiendom is perfek geleë in 'n groot bewarea langs 'n ongerepte privaat ...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

Westend House Holiday Home is 'n vakansiehuis in Kleinemonde/Seafield, 'n stil stranddorpie sowat 15 km vana Port Alfred af, wat perfek vir natuurliefhebbers is. Dit kyk uit oor die riviermonding en 1,4 km vanaf die...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

6 at the Dunes is 'n selfsorg-vakansiehuis in Seafield, 'n klein landgoed net 20 minute vanaf Port Alfred. 6 at the Dunes het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kleinemonde akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]