Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kleinfontein

3.8 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Kleinfontein van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinfontein Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 600
R2 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kleinfontein

Thaba Khaya Lodge is 'n unieke en stil toevlugsoord minder as 2 uur se ry van Johannesburg af. Dit vorm deel van Sable Ranch, 'n natuurlike erfenisgebied. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die lodge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinfontein

Camwa is 'n selfsorgwoonstel op 'n plaas met slaapplek vir 2. Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegeru...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeeshoek, Kleinfontein

Mgankla Lodge is trots daarop om aan elke gas wat hier tuisgaan 'n gemaklike en luukse selfsorg-ervaring te kan bied. Ons is in 'n malaria-vrye omgewing geleë, onder die breë Afrika-sterrehemel. Verblyf by Mgankla...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinfontein

Lazy Owl Country Retreat is in die hartjie van Kleinfontein, 16 km buite Brits. Verblyf word gebied in 5 individuele kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte- of enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kleinfontein

The Royal Gecko Bushveld Lodge is net buite Brits in die Noordwes-provinsie, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria en in die hartjie van die bosveld geleë. Dit word privaat besit en bestuur. Verblyf word...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kleinfontein

Mountain Mala is 'n privaat wildreservaat, net 15 km vanaf Brits in Noordwes, sowat 'n uur se ry van die middel van Gauteng af. Dis die ideale wegbreek vir jonk en oud en bied 'n ongelooflike wildernis-ervaring. Ve...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinfontein

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Arotin Game Lodge het nog 'n boskamp gestig, hierdie keer in die Noordwes Provinsie. Ons is diep in die bos geleë, tussen die berge en ons spog met 'n oorvloed plant- en dierlewe. Daar is meer as 10 soorte wildsbok...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bojanala, Noordwes

Krokodilpoort Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier weggesteek waar gaste rustig kan ontspan sonder om bekommerd te wees oor al die verpligtinge by die huis. Ons het 3 verskillende kamers waaruit jy kan kies...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Oryx Lodge is in die buitewyke van Brits geleë en bied gehalte-bosveldverblyf met maklike toegang tot Pretoria. Dis ideaal vir 'n gesin wat van die natuur hou of 'n groep vriende wat wil wegbreek. Dié huis beskik...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Esmarline Lodge is sowat 5 km van Brits af op die Wagpospad en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n vriendegroep op soek na 'n rustige wegbreek, of vir reisigers op soek na oornagverblyf. Die lodge beskik oor 12 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]