Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Kleinkrantz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinkrantz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinkrantz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinkrantz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinkrantz Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinkrantz

Wildernis Pondok is in die Kleinkrantz-woonbuurt in Wilderness geleë met 'n braaistoep en see-uitsig. Dit is naby die N2 en is slegs 8 km van Wilderness Village se winkels en restaurante af. Die ruim eenheid op di...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kleinkrantz

Kleinkrantz Holiday House is 'n selfsorghuis naby die strand in Kleinkrantz, Wildernis. Dis troeteldiervriendelik, het 'n privaat swembad en dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dié dubbelverdiepinghuis het s...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinkrantz

Sundowners Beach House bied selfsorgverblyf en is slegs 'n paar meter vanaf die pragtige Kleinkrantz-strand. Die huis is ook net 8 km vanaf Wildernis, wat 'n paar restaurante en winkels het. Dié dubbelverdieping-s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinkrantz

Three Ships Flat is in Kleinkrantz in Wildernis. Die eiendom is slegs 350 m van die strand af. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasb...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wildernis, Kleinkrantz

Jolie's Beach House is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en is naby die strand geleë. Die dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinkrantz

Kleinkrantz Beach House is 'n bekoorlike vakansie-villa oorkant die pad van die gesogte Kleinkrantzstrand in Wildernis. Gaste kan die see-uitsig en walvis- en dolfynkyk van dié villa af geniet. Die dek wat reg rond...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinkrantz

Cape Footprints is 'n bekoorlike, omgewingsvriendelike selfsorghuis wat oorkant die straat van Kleinkrantz-strand naby Wildernis geleë is. Dit is in 'n stil area met maklike toegang tot die N2 en net 10 minute se r...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinkrantz

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Summerlane BnB is 'n pragtige gastehuis met gehalteverblyf in Wildernis, 'n gewilde vakansiebestemming op die Wes-Kaap se Tuinroete. Dié huis front noord en bied panoramiese uitsigte oor die Eilandmeer en die Outen...

15% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 975
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Hideaway@The Lake is 'n selfsorg-vakansiehuis in Wildernis. Die huis spog met prentjiemooi uitsigte oor die Serpentine-meer en omgewing vanaf die balkon en leefarea. Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghui...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Wilderness Ocean Guesthouse is 'n lieflike gastehuis aan die buitewyke van Wildernis en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dié gastehuis het 'n privaat hekkie wat na 'n paadjie lei wat direkte toegang tot Wilde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za