Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kleinkrantz

5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Kleinkrantz van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinkrantz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinkrantz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinkrantz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinkrantz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinkrantz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kleinkrantz

Kleinkrantz Holiday House is 'n selfsorghuis naby die strand in Kleinkrantz, Wildernis. Dis troeteldiervriendelik, het 'n privaat swembad en dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dié dubbelverdiepinghuis het s...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinkrantz

Wildernis Pondok is in die Kleinkrantz-woonbuurt in Wilderness geleë met 'n braaistoep en see-uitsig. Dit is naby die N2 en is slegs 8 km van Wilderness Village se winkels en restaurante af. Die ruim eenheid op di...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wildernis, Kleinkrantz

Sunset Dunes is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz in Wildernis. Hierdie vakansiehuis is 150 m vanaf die strand geleë en die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Dié dubbelverdieping vakansiehu...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wildernis, Kleinkrantz

Jolie's Beach House is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en is naby die strand geleë. Die dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinkrantz

Cape Footprints is 'n bekoorlike, omgewingsvriendelike selfsorghuis wat oorkant die straat van Kleinkrantz-strand naby Wildernis geleë is. Dit is in 'n stil area met maklike toegang tot die N2 en net 10 minute se r...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinkrantz

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Treedom Villas and Vardos bied selfsorg-verblyf in die hartjie van die Tuinroete in die dorpie Wildernis. Gaste kan tussen die Treedom Villa met slaapplek vir 4 of die Vardo-karavane met slaapplek vir 2 kies. Die b...

20% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Edge of Eden bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Edge of Eden is 'n bestemming waar 'n rustige lewe bemoedig word in 'n eko-vriendelike sentr...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

GemAfrica is ’n knus selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Tuinroete se Langvlei Dunes. Hierdie huis grens aan die Wildernis Nasionale Park en is omring deur natuur, ryk voëllewe en wild en is net 5 minute...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Hideaway @ The Lake is 'n selfsorg-vakansiehuis in Wildernis. Die huis spog met prentjiemooi uitsigte oor die Serpentine-meer en omgewing vanaf die balkon en leefarea. Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepingh...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Suite on Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in Wildernis vir 2 gaste. Dit is tussen Knysna en George geleë en het 'n fantastiese kuslyn met 'n strandmeer waar jy met 'n kano kan rondspeel. Die Nasionale Park is oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]