Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kleinkrantz

5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Kleinkrantz van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinkrantz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinkrantz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinkrantz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinkrantz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinkrantz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinkrantz

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Lodge on the Lake is in die buitewyke van Wildernis op die wêreldbekende Tuinroete geleë. Wildernis staan ook bekend as die Eden van die Suid-Afrikaanse Suidkus. Hier smelt natuur en argitektuur saam in 'n ligging...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Tranquil Shores is op die strandfront in Wildernis op die Tuinroete geleë. Die gastehuis beskik oor 3 unieke kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n ko...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Grant's Place is 'n selfsorghuis in Wildernis. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal geleë naby geriewe en besienswaardighede in die dorp. Die gesinshuis is eko-vriendelik en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 5 ...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Normarie's Guest House bied verblyf in 'n stil, rustige meer-area in Wildernis naby die see. Dié lieflike grasdakgastehuis word omring deur natuurskoon en is ideaal as jy van voëlkyk hou. Die hoofgebou bied 'n ee...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Silverlake Cabin is 'n moderne selfsorghuis met ononderbroke Wilderness-uitsigte oor Island-meer, Serpentine-rivier en die bergreeks wat die area omring. Dié ruim huis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

Interlaken Guest House is in die gesogte vakansiebestemming Wildernis geleë, bokant Island Lake en spog met ’n manjifieke uitsig oor die meer en groen berge. Die stil kusdorpie spog met wye strande, rustige water...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

The Old Trading Post is naby Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë. Ons bied puik selfsorg- en B&B-akkommodasie teen bekostigbare tariewe. Ons het 4 kamers en eenhede met slaapplek vir 10 mense. Die sla...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Lagoon View is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan die strand en verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete. D...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Inn2Wilderness Guesthouse bied B&B-verblyf langs die asemrowende strand in Wildernis op die Tuinroete. Kom en geniet die knus atmosfeer op dié pragtige stukkie hemel op aarde. Verblyf bestaan uit 6 gemaklike en g...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Farmhouse and Loft is op 'n kleinhoewe 8 km buite Wildernis. Daar is 'n plaashuis, Farmhouse, met slaapplek vir 5 gaste en die solder-eenheid, Farmhouse Loft, met slaapplek vir 2. Farmhouse beskik oor 3 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]