Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kleinkrantz

5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Kleinkrantz van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinkrantz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinkrantz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinkrantz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinkrantz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinkrantz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinkrantz

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Hemel-op-Aarde is 'n veilige selfsorg-vakansiehuis van siersteen met 2 verdiepings wat in Wilderness, sowat 1 km van die naaste swemstrand af, geleë is. Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 en suite-sl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Tequila Moon is in Wildernis en bied pragtige semi-selfsorgkamers en 'n woonstel wat oor die idilliese Island Lake uitkyk. Verblyf beskik oor ook 3 gastesuites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en uniek versier is...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Tendele is in die kuswoud op die duine gebou wat oor die pragtige vleilande in die Wildernis Nasionale Park uitkyk. Die verblyf spog met ongelooflike uitsigte oor Island Lake en die Outeniekwaberge, en 'n rustige li...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

The Tuscany Guesthouse is 'n boetiek-gastehuis in die kusdorp, Wildernis. Dié Mediterreense villa bied 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is verblyf in 4 elegante suites. Al die kamers het privaat badkamers en v...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

677 on Lake bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers in 'n stil en rustige area met 'n asemrowende uitsig oor die natuurreservaat en Island Lake. Die kothuis het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers met ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Tampat Senang bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp Wildernis. Die woonstelle is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete kan verken. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

JustFor2 bied gerieflike selfsorgverblyf in Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word in 3 kothuise en 1 woonstel gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n privaat ingang, kon...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Beside Still Waters is in Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë en bied 'n keuse tussen selfsorg- en B&B-eenhede vir paartjies, groepe of gesinne. Gaste kan een van die 2 B&B-kamers of een van die 3 se...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Oord in Wildernis, Tuinroete

Wilderness Beach Resort is 22 minute van George en 34 minute van Knysna af, en bied 'n ideale wegbreek vir beide gesinne en sakereisigers. Gaste kan die rustigheid van die Tuinroete geniet. Dié oord is die ideale w...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Wild O Rama is 1 km (5 minute) van die goue sandstrand van WIlderness geleë wat oor kranse en duine van 18 kilometer lank strek. Hier sal jy gereeld walvisse of dolfyne sien. Ons is ook naby die N2-hoofweg, maar st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]