Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kleinkrantz

5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Kleinkrantz van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinkrantz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinkrantz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinkrantz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinkrantz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinkrantz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinkrantz

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Linga Longa - The Waves bied selfsorgverblyf bekoorlike dorpshuis in 'n veilige kompleks in Wildernis wat sowat 5 minute van die strand af is. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Belle Forét Wilderness Eco Reserve is sowat 8 km vanaf Wildernis, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap en bied rustige verblyf in 'n natuurryke area. Verskeie verblyf-opsies is beskikbaar, onder meer luukse dubbelslaapkam...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoekwil, Wildernis

Skulpie is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel op die rand van die berge in Hoekwil. Die eiendom bied unieke uitsigte oor die Eilandmeer, Serpentine-rivier en die Indiese Oseaan en dis in 'n privaat natuur...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Star of the Sea Villa is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in die veilige en gewilde landgoed The Waves in Wildernis. Die drieverdiepinghuis kyk uit oor die see en is aan die einde van 'n doodloopstraat geleë en is d...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Views Boutique Hotel and Spa is in Wildernis op die Tuinroete geleë, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna, Plettenbergbaai en sowat 26 km vanaf George Lughawe. Die h...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Die Buttercup Loft is op die eienaar se eiendom in die Paradise Ridge Natuurlandgoed. Dis langs die N2, tussen Wilderness en Sedgefield, geleë. Die woonstel bied 'n die treffende see-uitsig vanaf die dek en slaapka...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

1222 On Cedric is ’n luukse villa in ’n stil doodloopstraat in die prentjiemooi kusparadys Wildernis. Die villa is deel van die Ramsar Vleiland wat ook deel vorm van die groter Wildernis Nasionale Park se prentj...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Dolphin Villa is in Wildernis, 800 m vanaf Eden Adventures en 1 km vanaf Wildernis Segway Tours geleë. Hierdie ruim sandsteen-villa met balk-plafonne het 'n ontspanne atmosfeer. Al die kamers is prentjiemooi met hu...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Changing Tides bied selfsorgverblyf in 'n huis vir 6 gaste in Wildernis. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

The Funny Farm Shire is in die landelike, sonnige gebied langs die vleilande van die Tuinroete Nasionale Park geleë. Daar is 'n oorvloed van voëllewe op die plaas en die aangrensende vleilande. Besoek gerus die Ma...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]