Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 4 - 80 lekke plekke om te bly
Villa Le Roc is 'n pragtige vakansiehuis vir vriende en familie in Kleinmond. Verblyf word in 2 privaat eenhede o...
Kleinmond Panorama bied volledig toegeruste selfsorgwoonstelle in die kusdorpie, Kleinmond. Dis versteek tussen ruw...
Rus Vir My Siel is 'n lieflike woonstel op die eienaar se perseel in Kleinmond. Die woonstel het slaapplek vir 4 v...
The Wooden Leg Guesthouse is geleë in die kusdorpie Kleinmond, onder die Kogelberge in die Overbergdistrik. Drie e...
Bietjie Sjiek is 'n bekoorlike kothuis in Kleinmond, 'n UNESCO-biosfeerreservaat tussen Bettysbaai en Hermanus, en ...
Panaderos is 'n selfsorghuis in die hartjie van die kusdorpie Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n gro...
Kleinmond Cottage is 'n gerieflike selfsorgeenheid in Kleinmond. Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 ga...
78 Beach Road is 'n selfsorghuis wat nuut opgeknap is en verblyf bied aan vriende of gesinne met pragtige 180°-uits...
Huisie-by-die-See is 'n vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Kleinmond, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap...
Kleinmond - Fairview on First is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Kleinmond. Die eenheid op die eerste...