Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (82)
B&Bs (4)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (74)

Resensies van Kleinmond

4.6 / 5  
volgens 400 resensies
Lees regte resensies van Kleinmond van 400 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinmond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinmond Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinmond

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R5 240
per nag, vir 18 mense
Selfsorg in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Witteklip Farm House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n groot solderarea aan die voet van Kogelberg in Kleinmond. Die huis bied manjifieke uitsigte op die berge en spog met 'n houtdek me...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in Clarence-rylaan in die Kogelberg Biosfeer. Dis langs die Walvisroete, een van die mooiste roetes in die wêreld! Gaste kan ontspan in h...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Kogelberg - Everlasting Daisy is een van 6 Oudebosch eko-huisies in die Kogelberg Natuurreservaat wat 'n ongelooflike uitsig oor die reservaat deur 'n voorste muur van glas bied. Die Kogelberg Natuurreservaat word a...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Luckhoff House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n uitsig op die berge en oor die see in die verte. Die huis is in 'n stil area in Bettysbaai. Dit beskik oor 3 slaapkamers bo en 'n oopp...

Voorkeurvennoot
20% af Weeksdae!
VanafR1 670
R1 336
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Heaven's Door is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar treetjies van die Indiese Oseaan in Bettysbaai af geleë is. Die huis is ruim en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste. Gaste kan die see-uitsigte sommer van ...

15% af Aanbod!
VanafR1 448
R1 231
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bettysbaai, Wes-Kaap

Van Den Berg's Guesthouse and B&B is 'n luukse en ruim gastehuis met 5 eenhede in Bettiesbaai. Van den Berg's het alles wat jou hart begeer: uitmuntende kookkuns, staproetes op die strand en langs die fynbos, pragti...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

The Courtyard is 'n selfsorghuis vir 6 in Bettysbaai. Die huis is net 200 m van die kus af. Die ruim vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

3277 @ Albertyn is 'n pragtige, smaakvol versierde grondvloer-eenheid op die eienaar se perseel wat selfsorg-akkommodasie teen die kus van Bettysbaai bied. Dit is ideaal vir gaste wat die natuur liefhet en die liefl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Seaview Holiday Home is aan die bergkant van Bettysbaai geleë. Die huis is troeteldiervriendelik en het 'n pragtige see-uitsig vanaf die patio. Dié huis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Seaview Cottage @ 3145 bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Bettysbaai met 'n 180°-uitsig oor die see en op die berge. Verblyf word op die grondverdieping in 'n oopplan-kothuis en 'n tweede, a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Kleinmond akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]