Resensies van Kleinmond

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kleinmond bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.61 uit 5 gekry volgens 400 resensies.
Allister S. - 22nd September 2021
staying in Kleinmond
Kleinmond is a perfect travel destination for peace and quiet.
Yvette F. - 2nd September 2021
staying in Kleinmond
Ideaal vir iemand wat wil wegkom van baie mense - rustige atmosfeer met interessante winkeltjies.
Flip S. - 1st September 2021
staying in Kleinmond
'n Moet-sien-area.
Louise V. - 31st August 2021
staying in Kleinmond
Daar is verseker baie misdaad aangesien alles op misdaad gerig is - huise is hoog omhein met sekuriteitsheining, baie honde, sekuriteitskameras ens.
Maryka N. - 22nd August 2021
staying in Kleinmond
Mooiste dorp, vriendelike mense. Amazing!
James L. - 11th August 2021
staying in Kleinmond
Beste plek ooit!
James L. - 10th August 2021
staying in Kleinmond
Ons is mal oor Kleinmond. Dit is 'n wonderlike kusdorpie - netjies, gesellig, persoonlik en die mooiste natuur.
Janeen V. - 26th July 2021
staying in Kleinmond
Lanklaas in so 'n skoon en goed-versorgde dorp gewees.
Christo D. - 20th July 2021
staying in Kleinmond
Rus vir jou siel.
Kelly J. - 4th July 2021
staying in Kleinmond
Clean town. Safe town to be in.
Debora S. - 15th June 2021
staying in Kleinmond
Altyd lekker om hier te wees, al is dit vir net een nag.
Melany L. - 14th June 2021
staying in Kleinmond
Ons kom al jare in Kleinmond. Baie lief vir die plekkie. Sjoe, die plekkie by die Spar waar ons slaptjippies vir die klomp seuns wou koop is nie 'n plekkie wat ek maklik weer sal ondersteun nie. Die oom was nors, vreeslik duur vir die porsies en gehalte wat ons gekry het. Dis 'n jammerte. Ek hoop iemand help die oom om bietjie aan te pas sodat hy sy deure kan oophou en deel bly van die awesome dorpie en besighede en mense wat bydra om die plekkie, Kleinmond, so great te maak.
Elsie V. - 14th June 2021
staying in Kleinmond
Kleinmond is veilig, rustig. Beste wandelpaadjies naby die see. Ander plekkies ook maklik om te bereik vanaf Kleinmond - soos Hawston, Hermanus en Sandbaai.
Renee P. - 8th June 2021
staying in Kleinmond
Kleinmond is the best place for a break away.
Chantell W. - 8th June 2021
staying in Kleinmond
Great place!
Estelle B. - 24th May 2021
staying in Kleinmond
Lovely place and beach to visit.
Marlize G. - 18th May 2021
staying in Kleinmond
Pragtige klein dorpie.
Carmen W. - 17th May 2021
staying in Kleinmond
Thank you Kleinmond for the wonderful hospitality. The people were so friendly!
Sorita K. - 13th May 2021
staying in Kleinmond
Fantastiese dorp met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan.
Marcelle B. - 11th May 2021
staying in Kleinmond
Such a beautiful, friendly town. Value for money and very quaint.
Rozell M. - 11th May 2021
staying in Kleinmond
'n Baie rustige plek.
Milton F. - 9th May 2021
staying in Kleinmond
Baie aantreklik vir toeriste.
Elize V. - 4th May 2021
staying in Kleinmond
Beautiful place with friendly people.
Mitch W. - 2nd May 2021
staying in Kleinmond
Pragtige plekkie, weggesteek.
Jurina V. - 2nd May 2021
staying in Kleinmond
Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!
Zack J. - 1st May 2021
staying in Kleinmond
Kleinmond is baie rustig en die natuur is wonderlik. Goeie rus vir jou siel en goed vir jou gemoed.
Esme H. - 30th April 2021
staying in Kleinmond
Kleinmond is soon en netjies en die mense is so vriendelik.
Clive D. - 28th April 2021
staying in Kleinmond
A quiet, clean little town. Friendly people wherever I went.
Nadia M. - 28th April 2021
staying in Kleinmond
Heelwat te doen vir ontspanning en heelwat om te besigtig.
Simone M. - 28th April 2021
staying in Kleinmond
Nice holiday town. Shops are bit expensive but you are on holiday so I think you can afford it.
Manie V. - 27th April 2021
staying in Kleinmond
Baie lekker kus-dorpie. Plekke oor die algemeen net duur.
Ann C. - 26th April 2021
staying in Kleinmond
Lekker dorpie.
Lina L. - 20th April 2021
staying in Kleinmond
Baie mooi tussen berg en see. Goed geleë om omgewing te verken.
Jan L. - 15th April 2021
staying in Kleinmond
Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai.
Cara G. - 3rd April 2021
staying in Kleinmond
'n Pragtige en rustige klein dorpie.
Janine S. - 30th March 2021
staying in Kleinmond
Pragtige kusdorpie met lekker kuierplek by die waterfront.
Rustin M. - 29th March 2021
staying in Kleinmond
I loved it so much. I was able to go for a hike and swim.
Jana-mari V. - 29th March 2021
staying in Kleinmond
Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan.
Adeelah N. - 23rd March 2021
staying in Kleinmond
Small town and found it to be safe to walk at night. Did not witness any crime or beggars to harass you. Friendly, helpful and respectful people of the town. Clean town.
Saretha S. - 23rd March 2021
staying in Kleinmond
Pragtige dorpie, en vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]