Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
Bladsy 4 - 57 lekke plekke om te bly
Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is idea...
Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste. Daar is 9 kamers wa...
The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus ...
Be @ Home Guesthouse bied gerieflike akkommodasie wat sentraal geleë is naby die hoofweg in Klerksdorp. Die gastehu...
Mon-Ae' Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Klerksdorp. Dié gastehuis het ’n warm Victoriaanse karakter en sk...
49 @ Home is 'n knus selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se hoofwoning in Klerksdorp vorm. Hierdie eenheid bie...
Kgatholoha Guest House is 'n skoon en gerieflike gastehuis wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Dit ...
The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombin...
Villa Strada Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Freemanville, Klerksdorp en is gerieflik op die N12 in die omg...
Villa D'amico is 'n gastehuis in Klerksdorp wat deur die eienaar bestuur word. Daar is braaigeriewe, 'n seisoenale ...