Verified Reviews

Klerksdorp

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klerksdorp

Rated 3.7 out of 5 based on 159 reviews.

Wilkoppies, Klerksdorp

Butlers Crown Guest House

"Sentraal geleë. Rustige en veilige buurt."

Wilkoppies, Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Rustige area net buite die dorp."

Flamwood, Klerksdorp

The Royal Guest House

"Flamwood is 'n uitstekende toeristebestemming aangesien daar in 'n omtrek van 5 km genoegsame winkels, restaurante en geriewe is. Ons sal weer in die toekoms blyplek bespreek in daardie omgewing."

Flamwood, Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Die omgewing het net baie slegte slaggate."

Flamwood, Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."

Wilkoppies, Klerksdorp

Butlers Crown Guest House

"Rede vir ons besoek aan Wilkoppies is dat ons voorheen in Klerksdorp gebly het en by vriende gaan kuier het."

Wilkoppies, Klerksdorp

The Willow Tree Guesthouse

"A laid-back, secure place with lots of lovely restaurants and most importantly close to the pick of Klerksdorp's schools."

Wilkoppies, Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Wat ons gesien het, was dit aangenaam en veilig."

Wilkoppies, Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."

Flamwood, Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Flamwood is 'n rustige en aangename omgewing. "

Wilkoppies, Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Lekker sentraal en naby al die winkels en restaurante."

Flamwood, Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Easy access to malls but they close too early."

Flamwood, Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Goed geleë en darem vriendelik en behulpsaam."

Flamwood, Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Is baie weggesteek, maar lekker."

Wilkoppies, Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Mooi, veilige area en naby alles wat nodig is vir reisigers."

Wilkoppies, Klerksdorp

Butlers Crown Guest House

"Ons sal definitief weer by Wilkoppies tuis gaan."

Wilkoppies, Klerksdorp

Alte Welkom Guesthouse

"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "

Flamwood, Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."

Flamwood, Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Flamwood is goed gesentreerd in 'n besigheidsgebied met baie winkels en restaurante."

Wilkoppies, Klerksdorp

Alte Welkom Guesthouse

"Dit is naby alle bekende eetplekke."

Flamwood, Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Flamwood lyk na 'n goeie area vir toeriste-akkommodasie. "

Wilkoppies, Klerksdorp

Butlers Crown Guest House

"Nie 'n vakansie-bestemming nie. Dis 'n woonbuurt in Klerksdorp."

Wilkoppies, Klerksdorp

Butlers Crown Guest House

"Buiten die slaggate, lieflike plek!"

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers