Geverifieerde Resensie
Klerksdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klerksdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 159 resensies.
"Flamwood is 'n uitstekende toeristebestemming aangesien daar in 'n omtrek van 5 km genoegsame winkels, restaurante en geriewe is. Ons sal weer in die toekoms blyplek bespreek in daardie omgewing."
"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."
"Rede vir ons besoek aan Wilkoppies is dat ons voorheen in Klerksdorp gebly het en by vriende gaan kuier het."
"A laid-back, secure place with lots of lovely restaurants and most importantly close to the pick of Klerksdorp's schools."
"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."
"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "
"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."
"Flamwood is goed gesentreerd in 'n besigheidsgebied met baie winkels en restaurante."