Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klippoortje besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klippoortje.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klippoortje akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klippoortje Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klippoortje Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Klippoortje

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brakpan, Dalview

Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Hidden Gem Art Guesthouse is ’n ouwêreldse en gerieflike gastehuis in ’n rustige buurt van Germiston. Die perseel het ’n pragtige tuin met ’n massiewe boom en volop voëllewe. Die gastehuis is ideaal vir pa...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Germiston, Albemarle

Alber Lodge is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitkompleks in Albemarle op die grens van Germiston en Alberton. Dié woonstel is ten volle gemeubileer en ingerig vir gesinne, sakereisigers en vakansiegangers wat op...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Khok'moya Gastehuis is 'n ou koloniale huis wat in die laat 1920's gebou is. Ons het die gevoel en atmosfeer van die gastehuis behou. Dit is in die voorstad Webber in Germiston geleë en het 11 slaapkamers, almal en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Germiston, Johannesburg

Ikamu's Lodge bied B&B in Germiston. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur, is naby Rand Lughawe en 27 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in verskeie kamers en kothuise gebied. Elke kamer h...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ravenswood, Johannesburg

Raintree Guesthouse is ideaal geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is op 'n kleinhoewe in Boksburg geleë en bied ontspanne, plattelandse verblyf tussen losloopdiere, wat...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vosloorus, Gauteng

Ekuthuleni Guest House bied gerieflike verblyf in die groot 'township', Vosloorus, aan die suide van Boksburg. Dis 27 km vanaf Johannesburg se middestad en 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Akkommodas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R707
per nag, vir 2 mense
Hotel in Germiston, Johannesburg

The Road Lodge Germiston Lake bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die ooste van Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers wat maklike toegang wil hê tot die talle besighede in die Oos-Rand, asook vakansi...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ravenswood, Johannesburg

Acre Of Africa Guesthouse is in Boksburg, Johannesburg geleë. Die gastehuis is 12 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe en bied 'n wonderlike uitsig en die mees interessante kruietuin regoor die eiendom. V...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Kay's Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg. Dié kompleks is sowat 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 kamers en ...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Hotel in Boksburg-Wes, Johannesburg

Europrime Prime Boutique Hotel is 'n eksklusiewe, luukse hotel met konferensiegeriewe. Die hotel het nou by die Europrime Hotelgroep aangesluit. Alhoewel ons besig is met aanbouings, is ons steeds oop en bied steeds...

10% af Aanbod!
VanafR1 290
R1 161
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R829
per nag (plek vir 2)
B&B in Germiston, Johannesburg

Marlé Lodge is 'n gerieflike, veilige B&B in Germiston en is 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Industry West, Triangle en die Rand Lughawe af, en net 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lugha...

Vanaf
R1 024
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Gauteng

Academy Bed and Breakfast is by Skuur 34 geleë met 'n uitsig oor die Rand Lughawe se aanloopbane in Germiston. Kom geniet 'n uitsig vanuit 'n kamer oor ou en nuwe vliegtuie. Daar is 10 dubbelkamers en elke kamer h...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woo...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Germiston, Johannesburg

Kom ervaar die atmosfeer van vervloë dae met al die moderne geriewe. Dakota Lodge is gerieflik in die beeldskone, geskiedkundige Rand Lughawe geleë en bied 'n historiese, lugvaart-tema met 'n beeldskone uitsig van...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Alberton, Johannesburg

Erica Lodge is in 'n welige groen tuin in die stil area van Verwoerdpark geleë, slegs 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af en net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af. Erica...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sportbyeenkomste kom bywoon. Dis naby die Carnival Mall, Carnival City en die lughawe. Verblyf word gebi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby Mall@Carnival, Carnival City Kasino en die...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jansenpark, Johannesburg

Up21 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Hierdie eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Verblyf word aangebied in 7 elegant-versierde woonstelle. D...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Klippoortje akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za