Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kliptown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kliptown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kliptown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kliptown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kliptown Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Kliptown

Ons is in Soweto, in een van die oudste informele nedersettings in dié gebied, geleë en bied 'n ryk geskiedenis aan ons besoekers. By Flossie's B&B beleef jy die algehele gevoel van die ware lewenstyl in Soweto....

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Kliptown

Zazas Guesthouse and Spa bied B&B en is in Pimville, Soweto, Gauteng geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na bederfverblyf ver van die gedruis van die stad af. Ons het 3 ruim suites met driekwartbeddens w...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Johannesburg, Kliptown

Vriendelike en persoonlike diens wag op jou by Dithakong B&B, of jy nou 'n sakereisiger of 'n vakansieganger is, en of jy bloot op soek is na oornag-akkommodasie. Hierdie luukse B&B is in Pimville, Soweto naby inter...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kliptown

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Ekuthuleni, wat "by 'n plek van vrede" beteken, bied gehalteverblyf is Soweto. Dit is die ideale plek om agteroor te sit na 'n besige dag in die woelige Johannesburg of na 'n aandjie uit in een van die nabygeleë ge...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Zizwe Guest House is in Orlando-Wes, langs die Vilakazi-distrik in die bekende informele nedersetting, Soweto, geleë. Hierdie nedersetting, en Vilakazi-straat spesifiek, is van enorme politiese en geskiedkundige wa...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Orlando West, Soweto

Lebo's Soweto Backpackers is in Orlando-Wes geleë. Dié lewendige gemeenskap het 'n ryk geskiedenis en kultuur. Lebo's Soweto Backpackers bied 'n persoonlike en unieke ervaring met verblyf-opsies te kies en te keu...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R801
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse is gerieflik geleë, net 12 km van Johannesburg se middestad af. Ons bied verblyf in 6 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Daar is privaat buitestorte, 'n stoep en 'n swembad. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ridgeway, Johannesburg

Liv-in Ridgeway is 'n privaat selfsorg-simpleks ideaal vir kort of lang verblyf in die sekuriteitskompleks Village on the Ridge in Ridgeway. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer e...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, toiletware, on...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mondeor, Johannesburg

Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe. Verblyf is beskikbaar in 2 self...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kliptown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Soweto blad indien jy na meer Soweto akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]