Resensies van Kloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kloof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 47 resensies.
Latifa M. - 21st May 2019
staying in Kloof
Beautiful location and lots of sight seeing, and places of interests.
Nomonde N. - 20th January 2019
staying in Kloof
Safe area with all basic amenities nearby.
Natasja E. - 9th January 2019
staying in Kloof
Fantasties.
Gideon M. - 26th December 2018
staying in Gillitts, Kloof
Baie mooi natuur met baie bome en plante.
Marelize B. - 25th December 2018
staying in Kloof
Baie veilig, skoon en rustige omgewing.
Tho T. - 19th December 2018
staying in Kloof
Your kindness is appreciated.
Lulu J. - 19th October 2018
staying in Waterfall, Kloof
Rustig.
Kember Stanley M. - 13th October 2018
staying in Waterfall, Kloof
Country style living and easy access to all amenities. Lovely scenery and small wild life.
Mpume Z. - 25th September 2018
staying in Kloof
Very nice, quiet suburbs.
Johann G. - 14th September 2018
staying in Kloof
Pragtig daar. Net die verkeer.
Johann G. - 27th August 2018
staying in Kloof
Pragtige boomryke area.
Bongani L. - 13th August 2018
staying in Kloof
Kloof is a nice and a safe place.
Claudia J. - 17th July 2018
staying in Kloof
Bietjie ver uit van Durban sentraal maar goeie gebied en veiligheid is verseker.
Shirley R. - 9th July 2018
staying in Kloof
Lovely gardens nearby. Valley of Thousand hills and temperate climate make Kloof preferable to sticky Durban! Also good overnight stop before making for airport!
Rian N. - 9th July 2018
staying in Kloof
Baie mooi area, net bietjie ver van die see af.
Ferdinand V. - 2nd July 2018
staying in Kloof
Baie mooi omgewing.
Annelie L. - 25th June 2018
staying in Kloof
Wat 'n pragtige groen, boomryke omgewing! Vir die natuurliefhebber is hierdie 'n wonderlike bestemming. Ek sou graag langer hier wou bly om meer van die omgewing te sien.
Gerrit A. - 2nd May 2018
staying in Kloof
Hierdie plek, stel 'n nuwe standaard.
Noelien B. - 1st May 2018
staying in Kloof
Mag nie verby ry nie. 'n Moet stop!
Reynette V. - 8th April 2018
staying in Kloof
Kloof is 'n baie rustige omgewing met pragtige natuurskoon.
Johan G. - 19th March 2018
staying in Kloof
Baie mooi woonbuurt. Sentraal geleë. Min restaurante in omgewing wat werklik die moeite werd is.
Siboniso M. - 8th October 2017
staying in Kloof
It's a very good and distant place under the mountains.
Esmé B. - 30th August 2017
staying in Gillitts, Kloof
Baie mooi omgewing. Pragtige natuur.
Willem B. - 3rd August 2017
staying in Waterfall, Kloof
Baie goeie alternatief vir kus-verblyf. Bekostigbaar en bied 'n baie aangename klimaat.
Carol L. - 30th May 2017
staying in Kloof
Baie rustige omgewing waar die besigheidsreisiger na 'n lang dag kan ontspan. Die Kloof is ook nie ver van die besige areas af nie.
Anton O. - 8th May 2017
staying in Kloof
Baie mooi, boomryke area en rustig en genoeg winkelsentrums in area.
Thulasizwe M. - 16th March 2017
staying in Gillitts, Kloof
Did not find any extra activities in the area.
Jaco V. - 11th January 2017
staying in Kloof
Baie lekker sentraal, skoon, veilig en rustig.
Criss V. - 7th January 2017
staying in Kloof
A very tranquil place for unwinding, loved it.
Themba M. - 23rd December 2016
staying in Kloof
The climate is very pleasant and Kloof could serve as a central point whereby one can travel to all the attractions in Durban.
Mientjie L. - 5th December 2016
staying in Kloof
Pragtige, rustige omgewing.
Francois V. - 14th October 2016
staying in Kloof
Kloof self is 'n baie mooi gedeelte van Durban met goeie restaurante en naby genoeg aan Durban middestad.
Martin U. - 29th September 2016
staying in Kloof
Puik area.
Elizabeth S. - 4th August 2016
staying in Kloof
The security is excellent!
Riaan L. - 9th May 2016
staying in Kloof
Baie aangename plek en lekker naby aan die snelweg met baie vinnige roetes.
Nicky H. - 30th March 2016
staying in Kloof
Kloof is 'n baie mooi en veilige area.
Fiona S. - 7th January 2016
staying in Gillitts, Kloof
The only negative thing about Gillitts is the fact that you have to drive a distance to get to some shops or restaurants, but otherwise the suburb is clean and very well maintained and a safe place to be.
Pauline K. - 4th January 2016
staying in Gillitts, Kloof
Safe, with lots of shops nearby to shop from.
Pieter H. - 2nd November 2015
staying in Kloof
Baie sentraal en pragtige natuur - lyk of dit besig is om te verdwyn. Moet nie te veel uitbrei nie.
Luaan B. - 22nd October 2015
staying in Gillitts, Kloof
Netjiese en veilige plek om bietjie rustig te kan wees.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za