Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Kloofendal

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Kloofendal van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Kloofendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kloofendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloofendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloofendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kloofendal Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal

Kloofendal Gastehuis is stapafstand van Kloofendal Natuurreservaat en West Way's Winkelsentrum af en ons konferensiegeriewe is net 'n paar kilometer van die gastehuis in die hartjie van die Witwatersrandberge af. ...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloofendal

At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal op die Wesrand geleë. Die B&B is in 'n rustige tuin geleë met wonderlike uitsigte oor die Kloof en Dal Natuurreservaat. Die B&B bied 5 stylvol versierde slaa...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal

Kloofview Guest House bied B&B-verblyf en is in Roodepoort in Gauteng geleë. Die akkommodasie is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n wegbreek met 'n tikkie Mediterreense-styl, maar steeds naby al die doendinge wil...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kloofendal

Kloofside Gastehuis is versteek in die spoggerige voorstad Kloofendal op die Wes-Rand. Dit is ideaal geleë naby die N1- en N14-hoofweë asook die 4 vernaamste winkelsentrums. Dit is 10 minute se ry vanaf UNISA se F...

Vanaf
R958
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal

Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ons kliënte geword. Ons 7 pragtig versierde kamers is silwerskoon. Sommige...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kloofendal

Vanaf
R835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Little Falls,
Wes-Rand

Eagles View Guest House & Conference Centre is 'n pragtige plattelandse lodge wat op 'n landgoed aan die voet van die Little Falls-bergreeks geleë is. Dit bied asemrowende uitsigte van die stad in die verte en 'n u...

10% af Weeksdae!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand,
Johannesburg

De Uitkyk Gastehuis is 'n ruim en stylvol versierde huis wat gerieflik geleë is oorkant die Kloofendal Natuurreservaat in die rustige woonbuurt, Horison Park. Dit is ongeveer 15 minute wes vanaf Johannesburg en is ...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand,
Roodepoort

Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers en elke kamer het DStv en gratis Wi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Little Falls,
Wes-Rand

Homestay Travel Guest House is naby Clearwater en die CradleStone Mall geleë en bied verblyf in verskeie kamers met lugversorging en privaat ingange. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar....

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Little Falls,
Wes-Rand

Loeries Nest B&B Guesthouse is in 'n veilige, pragtige en aanloklike voorstad in die noordweste van Johannesburg. Ons bied 'n bekoorlike en huislike atmosfeer met maklike toegang tot die Clearwater Mall, Silverstar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...