Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kloofendal

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Kloofendal van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Kloofendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kloofendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloofendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloofendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kloofendal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kloofendal

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino. Verblyf word gebied in...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Kingstone Villa bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n rustige doodloopstraat in Constantia Kloof in Roodepoort. Die woonstel het 2 s...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weltevreden Park, Allen's Neck

Ronels Cottage bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë. Die perseel is ideaal geleë naby Clearwater Mall en sowat 4,7 km vanaf die Unisa Florida-kampus. Die kothuis is aaneengeska...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Allen's Neck

Dit is vir ons lekker om jou te verwelkom by Kleine Constantia Guest House, 'n monumentale gebou in Weltevredenpark, Johannesburg, waar besoekers bederf word met verblyf uit die boonste rakke. Kleine Constantia Gues...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë. Dié...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 128 Savannah Lodge is volledig gemeubi...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

JoziStay - 113 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks geleë in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 113 S...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Hotel in Poortview, Krugersdorp

Black Eagle Hotel & Spa is 'n boetiekhotel en konferensielokaal in die weste van Johannesburg, slegs 25 minute vanaf Lanseria Lughawe. Die gastehuis word omring deur verskeie sakeondernemings, gimnasiums en winkelse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]