Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kloofendal

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Kloofendal van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Kloofendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kloofendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloofendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloofendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kloofendal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kloofendal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodekrans, Krugersdorp

Naaldekoker is in Roodekrans geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, sakereisiger of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel is op ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Golden Candle Guest House is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg. Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is gesins...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weltevreden Park, Johannesburg

Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Rest Assured is in Weltevredenpark geleë, met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die kothui...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverfields, Breaunanda

Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en bekostigbare verblyf te bied. African Sky Guest Accommodation is in Krugersdorp, bo in Voortrekker...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Johannesburg

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Johannesburg

Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë. Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Town Lodge Roodepoort is naby die N1 geleë wat maklike toegang tot die hoofweë en alle geriewe vir beide ontspannings- en sakereisigers beteken. Dié hotel het 160 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante. Die...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die kothu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]