Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Heights Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna Heights

Guadeloupe is sentraal geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Die selfsorgkothuise en -woonstelle kyk uit oor die Knysna-strandmeer vanaf die heuwelkruin aan die einde van 'n stil doodloopstraat. Alhoewel ons naby...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna Heights

Overmeer bied 'n luukse ervaring aan die oordeelkundige reisiger. Die mees asemrowende uitsigte oor die Tuinroete kan van basies enige plek op dié unieke perseel geniet word, en elke 4-ster-kamer is ingerig met 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna Heights

Valley View is 'n selfsorgwoonstel onder die eienaar se perseel in Knysna Heights. Die eienaars woon op die boonste verdieping, maar gaste is vry en heeltemal apart van die eienaar se leef-area af. Dié eiendom is i...

Vanaf
R6 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Knysna Heights

Dazzling View bied gerieflike verblyf in ’n luukse selfsorghuis in Knysna Heights met ononderbroke uitsigte oor die strandmeer. Hierdie ruim huis is hoog bo die Knysna-strandmeer en strek oor 3 verdiepings. Dit is...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Knysna Heights

Vanaf
R6 840
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Paradys, West Hill

Strode House is 'n elegante vakansiehuis op die krans met 'n uitsig oor Knysna. Dis die perfekte vakansiehuis met sy panoramiese uitsig op die Knysnakoppe en die Outenikwaberge. Die dubbelverdiepinghuis bied slaap...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, Knysna

Villa Afrikana Guest Suites is in Paradise, Knysna geleë. Die area is bekend vir sy prentjiemooi roetes, landskappe, strande en ikoniese besienswaardighede soos die Featherbed Natuurresevaat en Ocean Odyssey Whale ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Paradise on Ridge is 'n pragtige selfsorghuis op 'n heuwel, met die mooiste uitsig oor die Knysna-strandmeer en die Knysna-koppe. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oo...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Paradys, West Hill

Villa Paradisa is in Knysna en bied luukse verblyf met 'n pragtige uitsig op die bekende Knysna-koppe en oor die strandmeer. Dis ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of 'n romantiese wegbreek. Die villa het 3 suites...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Corner House is in 'n doodloopstraat in die Paradise-woonbuurt in Knysna geleë. Die smaakvol versierde huis spog met 'n fantastiese uitsig oor die Knysna-strandmeer. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkam...

10% af Aanbod!
VanafR8 500
R7 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Amazing Lagoon Views Holiday Home bied verblyf teen die berghange Paradys-heuwel no Knysna met asemrowende uitsigte oor die beroemde Knysnakoppe en die strandmeer in die hartjie van die Tuinroete. Dié vakansiehui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]